Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guest Suites on Connor

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Marna P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Goeie waarde vir geld. Naby alles geleë. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delia B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

We enjoyed our stay. The unit was clean and comfortable, and located close to (s). Our stay was pleasurable from the moment we checked in until our departure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liezel S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Oornag in rustigheid. Guest Suites is hoogs aan te beveel. Pragtige ruim kamer in 'n stil, boomryke omgewing. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jun 2021

Baie netjiese kamer en rustige omgewing. Verblyf was baie netjies en het die nodige fasiliteite gehad wat ons benodig het. Geen geraas en baie sentraal geleë.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rhulani M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Had great time. Perfect stay, wouldn't mind coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Wet C
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2020

Die plek is goed versorg en baie netjies. Ons het egter daklekke tydens die groot reën in Bloemfontein ervaar in die familie suite. Dis iets wat reggestel kan word en ons sal graag weer daar gaan tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sonia H
1 nag
5.0
Sep 2019

Netjies en veilig. Goeie waarde vir geld. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Die gastehuis is heerlik sentraal, verbasend stil en besonder netjies en goed toegerus. Ons sal beslis weer daar oornag. Die selfsorgeenhede is baie netjies, die afwerking van die hoogstaande gehalte. Die eenheid is baie goed toegerus en die gratis Wi-Fi 'n bonus. Ons is baie vriendelik ontvang en die personeel was baie behulpsaam. Parkering is baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle R
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2019

Skoon, netjies, gemaklik vir 'n een of twee aand oornag opsie. Vriendelike en bekwame diens, skoon netjies en gemaklike beddens. 'n Gemaklike plekkie vir 'n oornagstop of besigheidsreis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2019

Oulik maar nie op 'n goeie plek geleë nie. Netjies, skoon, waarde vir geld, maar naby 'n nagklub geleë - heelnag wakker gehou deur die harde musiek naby die gastehuis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tiana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Connor-laan 2, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA783be2dadfb7fd57d41de239b5f9986275fe61038ab7f7ebdbb514b568c8e6e6e9f9da846427500ce7a56beb7766be4d963b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 2 Connor Avenue Westdene 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.103655113473 26.21078596178

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang