Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guest Wing

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harbour-keeromstraat 37, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R620 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Guest Wing is 'n gerieflike oornageenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in West Beach en is ideaal vir 'n paartjie of sakereisigers.

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer.

Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed met skoon linne en daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Verder is daar 'n elektriese kombers vir die winter, 'n muurverwarmer en 'n plafonwaaier. Linne, badhanddoeke, seep en toiletpapier word voorsien.

Daar is ook 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Koffie, tee, suiker, melk, sap, skoon water en versnaperinge word voorsien. 'n Strykster en -plank is op versoek beskikbaar. Gaste kan skottelgoed in die voorsiende bak plaas waar die gasheer dit sal neem.

Verder is daar 'n platskerm-TV met YouTube en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die alarmstelsel sal laataand geaktiveer word.

Gaste het toegang tot die privaat tuin buite die eenheid en daar is 'n pagtige uitsig oor die visdam. Veilige parkeerplek is agter hekke beskikbaar en gaste sal hul eie afstandbeheer ontvang. Die verblyf is net 'n entjie se ry vanaf die strand, hospitale, winkelsentrums, restaurante en wassery. Dit is ook stapafstand vanaf die strand.

Die verblyf is ideaal vir sweefski- of seilplankryers. Die gashere, Juletta en Brent is beskikbaar om inligting te verskaf.

Skoonmaakdienste word op meeste Woensdae gratis voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Guest Wing
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Juletta Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Harbour-keeromstraat 37, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Guest Wing het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harbour-keeromstraat 37, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA543e951084f53104d04f3ddab4d53f22b62fb43d5114f1f479ae8ae07050ee13e117bd7c26f0b069e99cc0c928158c22a663?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 37 Harbour Close West Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.80105402848 18.475211034607

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang