Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guesthaven B&B

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Koos S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2019

Gasvrye en baie vriendelike eienaars. Kamer was skoon en netjies. Ontbyt was heerlik. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heini B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mei 2019

Baie gerieflik. Die advertensie op internet gee die indruk dat daar DStv en WiFi is. Wat die DStv betref is almal op dieselfde kanaal. Daar is net 'n keuse van 2 kanale. Die WiFi het baie swak ontvangs. Ek kon dit nie gebruik nie. Alhoewel dit nie vir my 'n groot probleem was nie, moet dit dalk liewer van die advertensie verwyder word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tinie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2018

Guesthaven B&B is een rustpunt tijdens een vakantie in Zuid Afrika. De ontvangst was heel hartelijk met koffie/thee, en een lekker glaasje port op de kamer. De kamer is heel comfortabel, groot, en schoon. Het ontbijt was geweldig goed verzorgd en lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina W
1 nag
4.2
Sep 2018

Bekostigbaar en netjies. Waarde vir geld naby HTS Middelburg. Ideaal vir ouers.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johanna D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

Rustig en huislik. Gerieflike plek naby middestad met heerlike ontbyt. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanetha B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2017

Gerieflik. Die kos was heerlik! Dit is sentraal geleë en ons het baie lekker gebly, dankie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Carol C
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2016

Netjiese, gerieflike gastehuis. Baie gerieflike verblyf, dit was koud en die warmkomberse op die beddens was baie lekker. Die komplimentêre sjokolade en sjerrie het ons baie welkom laat voel. Die ontbyt was baie goed en die filterkoffie was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elize V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2016

Stil en rustig, baie gerieflik. Kamers is ruim en baie netjies. Baie gasvry ontvang. Die ontbyte was heerlike bederf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morkelstraat 14A, Middelburg, 1055, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa57dfc14c19e5ceccee8d60c8262c91f89a5eef68c6592c727ad77ad3d64a310af18b1de8cdfeb6d2ff036988343cfcea644?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 14A Morkel Street Middelburg 1055 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.778643372233 29.463962516533

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang