Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guesthouse @ 31 Murray

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 7
Vanaf R650
R650 R520
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid bied slaapplek 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat nie.
Skakel asb. die ligte af wanneer jy die eenheid verlaat.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Los asb. die verblyf netjies en skoon.
Sit asb. die vuil handdoeke in die wasgoedmandjie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 1
Vanaf R700
R700 R560
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die knus eenheid het 'n dubbelbed en bied slaapplek aan 2 gaste. Die en suite-badkamer het 'n toilet, stort, bad en wasbak. Die kombuisie is met 'n ketel, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met DStv en Netflix.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat nie.
Skakel asb. die ligte af wanneer jy die eenheid verlaat.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Los asb. die verblyf netjies en skoon.
Sit asb. die vuil handdoeke in die wasgoedmandjie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 6 Standaard
Vanaf R700
R700 R560
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié losstaande, stylvolle eenheid is in 'n pragtige buurt in die hartjie van Pretoria-Oos. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gaste kry veilige parkeerplek.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat nie.
Skakel asb. die ligte af wanneer jy die eenheid verlaat.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Los asb. die verblyf netjies en skoon.
Sit asb. die vuil handdoeke in die wasgoedmandjie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 4 Tuinwoonstel
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 3)
Beskrywing

Die suite is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n slaapbank in die gemeenskaplike area, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n kombuisie, sitarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat nie.
Skakel asb. die ligte af wanneer jy die eenheid verlaat.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Los asb. die verblyf netjies en skoon.
Sit asb. die vuil handdoeke in die wasgoedmandjie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 5 Standaard
Vanaf R859
R859 R687
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is geskik vir 3 gaste en het 'n dubbelbed en driekwartbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n waaier, 'n TV met DStv, kombuisie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas en koffie- en teemaakgeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat nie.
Skakel asb. die ligte af wanneer jy die eenheid verlaat.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Los asb. die verblyf netjies en skoon.
Sit asb. die vuil handdoeke in die wasgoedmandjie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 2 Tuinwoonstel
Vanaf R9 500
R9 500 R7 600
per nag (plek vir 4)
Beskrywing

Dié eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en bied slaapplek aan 2 gaste. Die en suite-badkamer het 'n toilet en stort. Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n dubbelslaapbank vir 2 ekstra gaste en 'n TV met DStv en Netflix.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelslaapbank

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat nie.
Skakel asb. die ligte af wanneer jy die eenheid verlaat.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Los asb. die verblyf netjies en skoon.
Sit asb. die vuil handdoeke in die wasgoedmandjie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 3
Vanaf R680
R680 R544
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié losstaande, stylvolle eenheid is in 'n veilige buurt in die hartjie van Pretoria-Oos en bied privaat toegang. Gaste kan kom en gaan soos hulle wil. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n kombuisie, 'n uitsig oor die tuin, en gaste kry veilige parkeerplek en afstandbeheertoegang.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat nie.
Skakel asb. die ligte af wanneer jy die eenheid verlaat.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Los asb. die verblyf netjies en skoon.
Sit asb. die vuil handdoeke in die wasgoedmandjie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Green House
Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, stort en bad en nog 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en bad. Daar is ook 'n kombuis, sitarea en eetarea. Die kombuis is met 'n mikrogolf, stoof, oond, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Die woonstel het 'n swembad, braai-area, tuin en 'n sitarea buite.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat nie.
Skakel asb. die ligte af wanneer jy die eenheid verlaat.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Los asb. die verblyf netjies en skoon.
Sit asb. die vuil handdoeke in die wasgoedmandjie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R650
R650 R520
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraystraat 31, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d7cf22f8c0241f6257f8a370650e5362552c3ac361c1a6f97b3739a902dda9af8be771cabcf064905214d8f82f00bfea818?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R520 per nag (plek vir 2) 118 5 1 5 31 Murray Street Brooklyn 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.761762 28.231582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang