Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guesthouse @ 31 Murray

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Ronel T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons het heerlik gebly. Akkommodasie was silwerskoon en het absoluut alles ingehad. Heerlik gebly, beslis weer daar gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Veilige, netjiese akkommodasie. Ons het baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs. Stil, veilige akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri D
1 nag
5.0
Jul 2024

Uitstekende verblyf en diens. Excellent verblyf en diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Aangenaam net koud gekry. Dalk net warmer komberse voorsien in die winter. Altyd 'n baie lekker plek om oor te bly, altyd netjies. Baie naby geleë aan 'n paar plekke wat besoek kan word. Daar was 'n kragprobleem; krag het nie te laat aangekom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Heerlik gebly en lekker geslaap. Uitstekende verblyf naby Loftus Versfeld. Goeie kommunikasie vooraf. Ons is baie vriendelik ontvang. Die eenheid was netjies en die beddens het soos 'n droom geslaap. Heerlike warm water in die stort op 'n koue oggend. Stil omgewing, genoeg parkering, veilige omgewing. Ons sal vir seker weer hier oorbly as ons in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Perfek gelee, ons sal weer gaan. Ons het lekker gebly, dankie. Ek sou beslis net beter koffie wou gehad het. Die ligging is perfek naby die universiteit en Loftus. Dit is skoon, netjies en het alles wat mens nodig het vir 'n naweek in Pretoria.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi P
1 nag
5.0
Mei 2024

Baie vriendelike ontvangs. Netjiese perseel en gerieflike kamer. Maklik gekry. Baie vriendelike ontvangs. Netjiese perseel en baie gerieflike kamer met alles wat jy nodig het. Het heerlik geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glynnis L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons het baie tuis gevoel en lekker geslaap. Dit was rustig en veilig. Ons het baie lekker daar gebly. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Ons sal beslis weer daar bespreek. Baie dankie, vir jou e-pos met inligting en vir die puik diens met die aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tessa M
1 nag
5.0
Apr 2024

Pleasant and perfect. Perfect. Everything is so clean and good. We only stayed one night but it was the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Veilige omgewing lekker naby aan die universiteit om jou student te gaan besoek. Vriendelik ontvang en rustig buite kon sit en kuier en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jessica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraystraat 31, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d7cf22f8c0241f6257f8a370650e5362552c3ac361c1a6f97b3739a902dda9af8be771cabcf064905214d8f82f00bfea818?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R600 per nag (plek vir 2) 117 5 1 5 31 Murray Street Brooklyn 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.761762 28.231582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang