Guesthouse @ 31 Murray
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jessica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 117
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Ronel T - Sep 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly. Akkommodasie was silwerskoon en het absoluut alles ingehad.
Andre J - Aug 2024
Algehele gradering
Veilige, netjiese akkommodasie.
Adri D - Jul 2024
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en diens.
Gerrit B - Jul 2024
Algehele gradering
Aangenaam net koud gekry.
Isabel L - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly en lekker geslaap.
Annette S - Jul 2024
Algehele gradering
Perfek gelee, ons sal weer gaan.
Lindi P - Mei 2024
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs. Netjiese perseel en gerieflike kamer.
Glynnis L - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het baie tuis gevoel en lekker geslaap. Dit was rustig en veilig.
Tessa M - Apr 2024
Algehele gradering
Pleasant and perfect.
Celeste G - Mrt 2024
Algehele gradering
Veilige omgewing lekker naby aan die universiteit om jou student te gaan besoek.
Lize M - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Martin M - Feb 2024
Algehele gradering
Baie tevrede.
Sonja O - Feb 2024
Algehele gradering
Awesome.
Martin M - Feb 2024
Algehele gradering
Baie tevrede. Dankie.
Vidette M - Jan 2024
Algehele gradering
Vir 'n bekostigbare oornag verblyf is hierdie perfek. Niks meer as dit nodig.
Theo W - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelike stil oorslaap.
Caronet P - Jan 2024
Algehele gradering
Positiewe ervaring.
Shaleen F - Aug 2024
Algehele gradering
Kort en vinnig. Skoon en netjies.
Lees meerIris S - Apr 2024
Algehele gradering
Was fine.
Karin S - Mei 2024
Algehele gradering
Netjies maar raserig.
Rentia D - Apr 2024
Algehele gradering
Goed.
Willie P - Mrt 2024
Algehele gradering
'n Lekker oornag plekkie.
John S - Aug 2024
Algehele gradering
Quiet, clean and comfortable. Exactly what we hoped for.
Ghita R - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlike area, tuin, veilig maar klein kamer.
Adele E - Feb 2024
Algehele gradering
Nie aangenaam nie.
Guesthouse @ 31 Murray se terugvoer
Goeie dag Adele,
Baie dankie vir jou boodskap. Dit word opreg waardeer. Die opvoubank is 'n dubbelbed grootte saam met die bed in die kamer wat ook 'n dubbelbed is. Ek het ongelukkig nie ekstra driekwart beddens op die perseel nie.
Ek vra omverskoning vir die min parkering. Ek bly self op die perseel, en daar word geensins partytjies toegelaat nie. Ook was daar nie een gehou nie (anders sou ek intree en stop). Sou daar enige probleme wees waarmee ek kon help, sou ek graag wou as ek bewus gemaak was van enige ongerief waarmee ek kon help. Ek maak dadelik 'n plan.
Weereens, ek is baie jammer vir julle tyd by ons as dit nie voldoende was nie.
Groete, Jessica.
Roelof S - Jan 2024
Algehele gradering
Benodig 'n ekstra laken op die bed, want niemand kan in die somer onder 'n duvet slaap nie.
Liezel H - Des 2023
Algehele gradering
Sal weer!
Amanda B - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike rustige atmosfeer, ideaal vir oorbly geleenthede.
Rudolph S - Nov 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Deon V - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was goed geleë, veilig, goedkoop en lekker rustig.
Michelle V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie tevrede.
Gabby Q - Sep 2023
Algehele gradering
Amazing, what a lovely place to stay at in Pretoria! I would highly recommend Guesthouse @ 31 Murray.
Melinda V - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderlike verblyf met al die fasiliteite wat ek benodig.
Janneke C - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was so huislik gewees.
Calvin S - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker, naby alles en veilig.
Suane D - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was perfek vir oornagverblyf in Pretoria.
Carlien B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies en vriendelike diens.
Johan B - Jan 2023
Algehele gradering
Ons het gekry wat ons verwag het.
Gerrit B - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker gastehuis om tuis te gaan.
Ilse V - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was baie rustig en ontspanne, presies wat ons nodig gehad het.
Eben V - Aug 2023
Algehele gradering
Heel billike waarde vir geld.
Nosipho G - Jul 2023
Algehele gradering
Great.
Gerrit B - Apr 2023
Algehele gradering
Baie gasvry.
Wynand V - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker verblyf.
Lees meerGuesthouse @ 31 Murray se terugvoer
Naand Wynand, Ons waardeer jou eerlike terugvoering van ons kamers. Ek maak 'n punt daarvan om te kyk na beide kamers om seker te maak waar le die probleem. ons sluit daagliks ons kamers ek maak seker van die een wat nie sluit nie - as ook "weather stips" op sit waar nodig. Sou daar 'n volgende keer wees wat julle by ons aansluit , groot asb. laat weet my as julle iets benodig of as enige iets pla, ons bly self op die perseel en sal graag wil help met n melk, suiker, koffie, tee. Dit kan wees dat my dame net per ongeluk mis gekyk het om in die kamer te sit, ek vra omverskoning daarvoor en weereens baie dankie vir die punte uit gelig. Ons maak spoedig plan om te verbeter.
Groete 31@murray.
Andra B - Jun 2023
Algehele gradering
Geskik vir oornag in die stad.
Kellee K - Mrt 2023
Algehele gradering
Very nice, peaceful.
Clive B - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie akkommoderend.
Anel V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker. Goed georganiseer. Personeel is baie vriendelik en dis 'n pragtige plek.
Annette M - Apr 2023
Algehele gradering
Enjoyed it.
Johan M - Nov 2023
Algehele gradering
Sal eerder nie weer wil kom nie.
Guesthouse @ 31 Murray se terugvoer
Goeie middag, baie dankie vir julle terugvoer.
Skies, ek is nie bewus van 'n eenheid wat 'n kingsize bed het nie. Al ons eenhede is dieselfde grootte en het dieselfde grootte beddens.
Jammer dat julle nie 'n goeie tyd gehad het nie.
Venessa D - Nov 2023
Algehele gradering
Nie wat ek verwag het nie.
Lees meerGuesthouse @ 31 Murray se terugvoer
Goeie dag John,
Dankie vir julle terugvoer - ons waardeer dit opreg en sal altyd wil strewe om te verbeter. Ek self bly op die perseel en is altyd beskikbaar sou daar enige iets wees wat julle nodig het - soos bv. die WiFi - besonderhede het julle by my ontvang sou daar enige ander vraag wees kon julle net my in kennis stel. Lydia is ons dame wat ons gaste in klok met aankoms - sou daar enige iets wees wat julle benodig het, ek is altyd beskikbaar.
Weer vra ek omverskoning vir julle ongerief.
Cobus D - Mrt 2023
Algehele gradering
Die foto's en die werklikheid is nie dieselfde nie.
Guesthouse @ 31 Murray se terugvoer
Good day Cobus,
Hope you are well. Thank you very much for your feedback. I'm so sorry about your experience with us. As I'm 24 h available and have a maintenance team always on call. I wish you told me sooner so I could sort out your problems asap. The unit has its own Geyser.
Again my sincere apologies for the inconvenience.
Herman R - Des 2022
Algehele gradering
Very quiet and well situated location.
Cherise N - Des 2022
Algehele gradering
Slegs slaapplek gebruik nadat ons by 'n fees was.
Janene K - Okt 2022
Algehele gradering
Beautiful, clean rooms in a leafy, secure setting.
Anel D - Okt 2022
Algehele gradering
Kan ek dit 'n 10 uit 5 gee? Fantasties!
Ria V - Mei 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike mense en die beste, skoonste, en netjiese plek.
Dempsey B - Apr 2022
Algehele gradering
Lovely.
Nico W - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie tuis en gemaklik gevoel.
Gawie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Beveel hierdie gastehuis aan vir enige iemand aan wat hier wil oornag.
Lizette H - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige, stil plek. Vriendelike eienaar.
Jean J - Jan 2022
Algehele gradering
A pleasant and quiet place to stay.
Trudy J - Jan 2022
Algehele gradering
Lieflike ontvangs, warm omgee-mense, loop die ekstra myl.
Pedro R - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Liezel H - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker oornagplek.
Jolanda R - Nov 2022
Algehele gradering
Veilige, skoon akkommodasie in middel van Pretoria.
Gill J - Apr 2022
Algehele gradering
Conveniently positioned.
Conrad F - Mrt 2022
Algehele gradering
Very nice, refreshing, clean, safe.
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Anneska V - Des 2021
Algehele gradering
Definitief waarde vir geld!
Jeanette G - Nov 2021
Algehele gradering
Goed toegerus en beslis waarde vir geld.
Elizma D - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig, veilig en netjies.
Adri M - Sep 2021
Algehele gradering
Verblyf is lekker sentraal. Sien sterre.
Ron G - Jul 2021
Algehele gradering
Perfectly adequate for our purpose.
Guesthouse @ 31 Murray se terugvoer
Hi Ron. I'm so sorry. Wish you told me as we are available 24/7.
Aubrey M - Mrt 2021
Algehele gradering
Great.
Dirk B - Mrt 2021
Algehele gradering
Sentraal vir hospitaaldoeleindes.
Lauren P - Mrt 2021
Algehele gradering
Absolutely wonderful, would definitely stay here again and recommend it to others.
Madeleine D - Jun 2021
Algehele gradering
Ons het veilig gevoel en het alles gehad wat nodig was.
Magda W - Mei 2021
Algehele gradering
Het tydjie geniet en sal weer daar boek.
Andre E - Feb 2021
Algehele gradering
Very safe and professional.
Andre C - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het goed geslaap, rustig en veilig.
Anel F - Feb 2021
Algehele gradering
I really do not want to comment.
Taryn T - Nov 2020
Algehele gradering
Stay was short but worth it.
Lila S - Okt 2020
Algehele gradering
Te kort, net oorgeslaap!
Simone W - Feb 2020
Algehele gradering
Lieflike blyplek!
Ria K - Feb 2020
Algehele gradering
Gesellige, gerieflike, netjiese verblyf.
Louise T - Feb 2020
Algehele gradering
Was perfect for our one night stay and very central.
Hanneke V - Aug 2020
Algehele gradering
Funksioneel en skoon, maar nie gesellig en spesiaal nie.
Johan F - Nov 2019
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Vera R - Okt 2019
Algehele gradering
Die Prinsloo's het uit jul pad gegaan om ons verblyf so gemaklik moontlik te maak.
Lucia N - Aug 2019
Algehele gradering
Such an amazing place to stay in with the friendliest of people.
Kirsten B - Sep 2019
Algehele gradering
Perfect room and perfect location.
Natasha B - Sep 2019
Algehele gradering
Skoon, mooi en sentraal geleë.
Lucius V - Aug 2019
Algehele gradering
Sindelik.
Lsa N - Jul 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Guesthouse @ 31 Murray se terugvoer
Goeie dag Lisa,
Dit was net n voorreg.
Ons sien julle hopenlik vinnig weer.
Susan V - Jul 2019
Algehele gradering
Was mooi en voldoende.
Guesthouse @ 31 Murray se terugvoer
Hallo Susan,
Julle is enige tyd welkom, sien julle gou weer.
Johan C - Jul 2019
Algehele gradering
Baie rustig en baie lekker.
Emsia G - Jul 2019
Algehele gradering
Netjies, ruim en veilig.
Tertia S - Jul 2019
Algehele gradering
Alles het aan my verwagtinge voldoen.
Nadia L - Jul 2019
Algehele gradering
Perfek vir my behoeftes.
Grégoire C - Mei 2019
Algehele gradering
Very good for the rate.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie goed teen daardie tarief.
'n Goeie plek om te bly, baie stil buurt.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Guesthouse @ 31 Murray se terugvoer
Hi Gregoire, thank you very much for choosing us to be your host.
Hope to see you soon.
Elma P - Apr 2019
Algehele gradering
Baie netjiese, skoon en goed geleë gastehuis.
Guesthouse @ 31 Murray se terugvoer
Was n absolute voorreg om julle weer by ons te he. sien julle gou weer.
Essy S - Feb 2019
Algehele gradering
We enjoyed our stay.
David W - Feb 2019
Algehele gradering
Very convenient, comfortable stay.
Igna D - Jul 2019
Algehele gradering
Bekostigbare verblyf in 'n goeie sentrale area.
Guesthouse @ 31 Murray se terugvoer
Goeie Dag Igna,
Dankie dat julle ons gekies het - ons hoop om jou vinnig weer te sien.
Pierre D - Mei 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld. Netjies en gerieflik.
Mariaan K - Mrt 2019
Algehele gradering
Skoon, mooi en lekker sentraal geleë.
Wendy D - Feb 2019
Algehele gradering
Netjies, mooi kamer, badkamer ingerig bad en stort.
Marilise K - Sep 2019
Algehele gradering
Het heerlik gebly.
Letitia L - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was skoon en veilig.
Coen D - Jul 2019
Algehele gradering
Voldoen aan behoefte.
Jacky S - Mrt 2019
Algehele gradering
Gesellig, privaat en baie netjies.
Guesthouse @ 31 Murray se terugvoer
Goeie dag Jacky,
Baie dankie dat julle by ons gebly het, ons kyk vir seker na julle voorstelle, word op reg waardeer, mooi dag.
Donald W - Jul 2019
Algehele gradering
The establishment met all my needs for the stay over.
Guesthouse @ 31 Murray se terugvoer
Hi Donald, it was a pleasure to meet you, you are always welcome to visit us again.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Elma P - Nov 2018
Algehele gradering
Netjiese, skoon en veilige akkommodasie.
Sadrie B - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was waarde vir geld, baie dankie.
Jaco V - Des 2018
Algehele gradering
All you need for a quick over-nighter at a reasonable price.
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Murraystraat 31, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang