Guesthouse @ 56
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Toy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Sarah L - Jun 2024
Algehele gradering
Fabulous, thoughtful host.
Carolien B - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Guesthouse @ 56 se terugvoer
Baie dankie! Dit was 'n groot plesier om julle te ontvang en te ontmoet.
Marco A - Nov 2023
Algehele gradering
Memorable.
Guesthouse @ 56 se terugvoer
Thank you kindly for visiting Guesthouse @ 56. It was a pleasure to meet and welcome you. We appreciate your great feedback.
Ashar W - Jun 2024
Algehele gradering
Friendly, clean, professional, beautiful property, amazing bed, fantastic shower.
Tarien V - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker, veilig, relaxing.
Guesthouse @ 56 se terugvoer
Goeiemiddag Tarien,
Dit was baie lekker om jou te ontmoet en te verwelkom! Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal dadelik aandag aan die TV gee en ons vra verskoning vir die ongerief.
Vriendelike groete
Guesthouse @ 56
Hennie B - Mei 2024
Algehele gradering
Modern en netjies. Goed geleë om trou-venues in die omgewing maklik te bereik.
Guesthouse @ 56 se terugvoer
Goeiedag Hennie,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was werklik 'n plesier om julle te ontmoet en te verwelkom! Ons hoop ons kan jou gou weer verwelkom!
Vriendelike groete
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Crystal P - Sep 2023
Algehele gradering
Beautiful accommodation, comfortable stay, perfect location, and a warm welcome.
Guesthouse @ 56 se terugvoer
Hi Crystal,
It was a pleasure to meet and welcome you! Thank you for the kind remarks. We appreciate the feedback.
Regards and take care
Toy Bester
Guesthouse @ 56
Charlene W - Sep 2023
Algehele gradering
Ons kamer was netjies en skoon.
Marika M - Aug 2023
Algehele gradering
Very welcoming, friendly staff, clean and a nice setting.
Guesthouse @ 56 se terugvoer
Hi Marika,
Thank you kindly for letting us know that your family enjoyed their stay. It was an absolute pleasure to meet and welcome them.
Regards and take care.
Toy Bester
Guesthouse @ 56
Ryan B - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderful stay.
Lennert D - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelik, netjies en skoon.
Guesthouse @ 56 se terugvoer
Beste Lennert,
Baie dankie vir die terugvoer en vriendelike opmerkings. Dit was 'n plesier om jou te ontmoet en te verwelkom!
Lee-ann M - Apr 2023
Algehele gradering
Lovely place.
Nina J - Nov 2023
Algehele gradering
Convenient, friendly.
Jo-mari I - Jul 2022
Algehele gradering
Dit is regtig die geld werd en ek sal weer kom.
Guesthouse @ 56 se terugvoer
Goeiemôre Jo-mari,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer en ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom!
Toy Bester
Guesthouse @ 56
Anel S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Guesthouse @ 56 se terugvoer
Goeiedag Anel,
Baie dankie dat julle by Guesthouse @ 56 tuisgegaan het. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet en te verwelkom! Besoek ons gou weer.
Vriendelike groete
Toy
Marius B - Aug 2021
Algehele gradering
Bietjie teleurgesteld dat ontbyt nie by pakket ingesluit was nie.
Guesthouse @ 56 se terugvoer
Goeiemôre Marius,
Baie dankie vir die besoek aan Guesthouse @ 56. Dit was aangenaam om jou te ontmoet en dankie vir die evaluering van die verblyf.
Ons sal dit waardeer indien ons meer breedvoerige terugvoer kan kry ten opsige van sekuriteit en kliëntediens, aangesien dit vir ons belangrik is om hieraan aandag te gee.
Vriendelike groete
Toy
Guesthouse @ 56
Hanlie S - Nov 2019
Algehele gradering
100% voldoen aan ons verwagtinge. Pragtig, skoon netjies.
Guesthouse @ 56 se terugvoer
Goeiedag Hanlie,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is baie bly dat julle die verblyf gemaklik en vriendelik ervaar het. Besoek ons binnekort weer, julle is baie welkom!
Vriendelike groete
Toy Bester
Guesthouse @ 56
Marlene H - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was great.
Guesthouse @ 56 se terugvoer
Goeiemôre Marlene,
Dit was 'n plesier om julle te ontmoet! Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom!
Vriendelike groete,
Toy Bester
Guesthouse @ 56
Marjorie V - Apr 2019
Algehele gradering
Fantastic rooms and service!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese kamers en diens!
Ek het die aand voor my troue saam met my susters oorgebly en die kamer was wonderlik, ruim, modern en netjies. Die gasheer het ons verwelkom en die sleutel vir ons gegee en na ons kamer gewys. Sy het die volgende oggend gevra of ons goed geslaap het en ons met die groot dag geluk gewens. Net buite die stad in 'n veilige en stil omgewing geleë.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Guesthouse @ 56 se terugvoer
Beste Marjorie,
Baie dankie. Dit was heerlik om julle te ontmoet en te verwelkom. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Vriendelike groete
Toy Bester
Michelle V - Mei 2018
Algehele gradering
Skoon, gemaklike kamer en bed.
Guesthouse @ 56 se terugvoer
Hi Michelle
Dit was 'n plesier om julle te ontvang en te ontmoet. Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit.
Besoek ons gou weer.
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Elize C - Nov 2017
Algehele gradering
Vriendelike en persoonlike diens, skoon en ruim fasiliteite.
Guesthouse @ 56 se terugvoer
Goeie middag Elize
Met groot waardering verwelkom ons die positiewe terugvoer.
Besoek ons gou weer.
Groete
Toy Bester
Guesthouse @ 56
Pamela S - Mei 2017
Algehele gradering
Netjies, pragtig en gemaklik.
Guesthouse @ 56 se terugvoer
Beste Pamela,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was baie lekker om julle te ontmoet!
Groetnis,
Toy Bester
Michelle V - Jun 2017
Algehele gradering
Nie TV in kamer soos op webwerf adverteer nie. Koue koue klein kamer met baie min son ... nie lekker.
Guesthouse @ 56 se terugvoer
Beste Michelle
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is jammer dat julle die kamer koud gevind het. Die kamer is toegerus met ondervloerse verhitting en ek het aangebied om dit aan te skakel toe jou man kom inteken het. Ons was genoodsaak om julle op kort kennisgewing, weens 'n water-konneksie probleem, na 'n ander kamer te verskuif en ons vra verskoning dat dit nie so aan julle gekommunikeer was nie. Daar was wel 'n TV in die ontvangs en sitkamer beskikbaar. Ons sal julle graag weer met 'n volgende geleentheid verwelkom.
Vriendelike groete
Joane B - Des 2016
Algehele gradering
Vreeslik pragtige verblyf en vriendelike eienaars.
Guesthouse @ 56 se terugvoer
Beste Joane en Willie,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer en voorstel. Dit was baie lekker om julle te ontmoet en ons is baie bly as julle die verblyf geniet het.
Vriendelike groete
Toy Bester
Guesthouse @ 56
Susan D - Des 2016
Algehele gradering
Buiten dat ons teruggekom het na 'n donker plek (weerlig het krag uitgegeslaan) was dit baie aangenaam.
Guesthouse @ 56 se terugvoer
Beste Susan,
Baie dankie vir jou terugvoer en voorstel. Dit was baie lekker om julle te ontmoet!
Vriendelike groete
Toy Bester
Guesthouse @ 56
Vashika K - Sep 2016
Algehele gradering
Such a warm and friendly welcome by the host and most of all beautiful, clean and comfy.
Amanda K - Jul 2016
Algehele gradering
Die gastehuis het alles gebied waarna ons gesoek het.
Bertie H - Feb 2016
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Quintin C - Mei 2016
Algehele gradering
Was baie netjies.
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Korhaan-weg 56, Mooiplaats, Pretoria-Oos, 0036, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang