Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guesthouse 1921

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterfrontstraat 22, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Guesthouse 1921 is in Hartbeespoort geleë en is aan die waterfront naby die seiljagklub. Dit is die ideale plek om te oornag of om weg te breek vir 'n naweek of langer verblyf. Die gastehuis is naby talle winkels, restaurante en besienswaardighede.

Hierdie verblyf bied gaste die opsie van óf Kamer 1 óf Kamer 2 óf Kamer 3, wat smaakvol gemeubileer is en 2 gaste in elk kan akkommodeer. Kamer 1 is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Kamer 2 en Kamer 3 is ingerig met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale, 'n lessenaar, 'n yskassie en 'n tee- en koffieskinkbord in. Alle linne en handdoeke word voorsien. Albei kamers het direkte toegang tot die tuin.

Geniet die sonsondergange met 'n pragtige uitsig. Die voëllewe is besonders met die voëlreservaat naby.

Die Elephant Sanctuary, Monkey Land, Kabelspoor, Pretville, slangpark en dieretuin, Chameleon Village is alles binne maklike bereik van die gastehuis.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charlotte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Waterfrontstraat 22, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Guesthouse 1921 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterfrontstraat 22, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98e3522d8ef875880d515197eeeeab1afbf0708e7f44b04a4071941d2c65a8149cc882002ae63eeeaa7265ddf384b0ad37d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 22 Waterfront Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.7304035 27.8659879

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang