Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guesthouse 52

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 9 resensies vir Guesthouse 52
Netheid
4.1/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5
Reinette V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V

Op kort kennisgewing kon ons verblyf kry, die plek is pragtig, veilig en stil.

Baie mooi plek, 'n stil omgewing. Baie vriendelike personeel.

Guesthouse 52 se terugvoer

Baie dankie vir u ondersteuning en positiewe terugvoer. Ons hoofdoel is tevrede en gelukkige gaste, hoop om u gou weer te sien. Baie dankie.

Guesthouse 52
Kgomotso M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Kgomotso M

Could not sleep because next door drank, talked and laughed till 4 am.

The owner should have a policy to deal with noisy guests.

Guesthouse 52 se terugvoer

We are sorry for the inconvenience. We always ask our guests to consider other guests who work during the day and need their sleep. Some people just ignore our requests and do as they wish. We put bad-behaving guests' names on a list and refuse them entrance the next time they want to book.

Guesthouse 52
Ansie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Lekker plek.

Sal weer daar oornag. Baie oulike plekkie.

Lucia H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucia H

Praktiese self-help eenheid vir reisdoeleindes

Ek was daar vir besigheid oor die Maart-langnaweek. Eenheid 12 is 'n netjiese en praktiese eenheid, buite die gastehuis. Daar is genoeg veilige parkering en 'n rustige atmosfeer.

Guesthouse 52 se terugvoer

Aan wie dit mag aangaan,

Baie dankie vir u ondersteuning en positiewe terugvoering, hoop om u gou weer te sien.

Baie dankie,
Guesthouse 52

Guesthouse 52
Alfred S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alfred S

Rustige plekkie.

Die gebou lyk mooi aan die buitekant en tuine mooi versorg. Ons was bly om te sien daar is lugverkoeling in die kamer en het baie gehelp met die warm klimaat van Groblersdal. Ongelukkig was kamer nr. 2 'n teleurstelling met 'n paar dinge. Daar was 'n ketel met koppies, maar geen koffie, suiker of melk in die kamer. Daar word WiFi gelys as 'n tarief en word opgetel deur my rekenaar of selfoon, maar die toegang om in te skakel was nie gegee nie. Daar is geen deur voor die badkamer en maak dit ongemaklik om die badkamer te gebruik as jy saam iemand die kamer deel.

Bettie K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie K

Toeganklikheid ideaal vir gaste, gasvryheid en akkommodasie van hoë gehalte in 'n rustige omgewing.

Die gastehuis se akkommodasie word sterk aanbeveel.

Marie G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie G

Baie lekker.

Dankie vir die skoon en netjiese en goeie ontvangs, sal vir seker weer van julle gebruik maak.

Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Mariska L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mariska L

Was skoon en netjies.

Bank voor TV was stukkend. Dink die springs is stukkend. Dit was nie lekker nie.

Guesthouse 52 se terugvoer

Goeie dag ek sal werk maak daarvan baie dankie jammer vir die ongerief.

Guesthouse 52
Vanaf
Vanaf R1 110
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 110
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haarhoffstraat 52, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxOTY5MjBhLTYwZWYtNGNjNy1hOGUzLWMzMGJiMDFiNTU2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 110 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 52 Haarhoff Street Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -25.175369299765 29.388481593137

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang