Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guesthouse LaRachelle

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Bill V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

We were sad to be here only one night. This is a place to return to again and again. Very comfortable and well appointed, and we got more than we expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nordic Saga Investments G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Comfortable & perfect for our needs. Really comfortable with everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrienne P
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Would recommend LaRachelle without hesitation. Lovely clean room! Thrilled to have a bath after a long busy day. The host was very accommodating with my arrival time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manny D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Netjies, veilig, stil area. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Vantasties. Baie lekker, mooi skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Perfek vir oornag op die lang pad. Ons het baie lekker gebly. Stil, mooi buurt. Die gasvryheid van die eienaars het ons dadelik tuis laat voel. Hulle het uit hulle pad gegaan om seker te maak ons is tevrede. Die kamer is skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het om gerieflik te oornag en goed uit te rus. 'n Bonus was dat ons gladnie deur beurtkrag geraak is nie! Ons sal beslis weer daar oornag sou die geleentheid hom voordoen om weer deur Swellendam te reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marion M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Die beste tyd gehad. Fantastiese plek. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Baie lekker! Baie lekker verblyf. Vriendelike eienaars. Sal weer gebruikmaak van hierdie plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Linden C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Lekker blyplek in Swellendam. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leonora P
1 nag
4.0
Jul 2024

Netjies met alles wat nodig is vir oorslaap. Ek en my dogter was beïndruk met hoe goed voorsiening gemaak is vir die koue winter. Verder was ons verblyf baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marius
Guesthouse LaRachelle
Baie dankie vir u besoek, Leonora. Ons is bly dat u ons akkommodasie gerieflik gevind het en ons sien daarna uit om u weer in die toekoms te huisves. Vriendelike groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R875
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R875
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somersetstraat 8, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA035c60b052b003b6a15195a79001e3897fc4a9afe99e82b55d1cad58cf7534b38d90ea241a685be95b63d7e8e40e77025267?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 8 Somerset Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.021857574771 20.44886380434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang