Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guesthouse LaRachelle

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Lientjie A
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Baie gerieflik en goed vir die siel. Veilige en mooi ligging. Baie keurige interieur en alles wat mens nodig het, is verskaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Billie-jean G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Overnight stay but was good. Thank you for a good stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freddy G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustige wegbreek oord. Vriendelik, netjies en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariet C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Heerlik gebly. Baie lekker gebly. Alles skoon, netjies en gerieflik. Het ons ook gehelp met ekstra vriesplek wat ons baie waardeer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Angela L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Herewith I commend your guesthouse as a perfect serene place for peace and quiet. Herewith I commend your guesthouse as a perfect serene place for peace and quiet away from the busy and hectic lifestyle of the city. Beautiful scenery and perfect leisure holiday accommodation. Highly recommended for a pleasant stay. Thank you Marius and your helpful agents.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Guesthouse LaRachelle
Thank you for your kind review. We trust to host you again sometime in the near future. Kind regards

Annerene L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Is 'n gawe oornagplek. Alles was mooi en goed. Als wat 'n mens nodig het. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Guesthouse LaRachelle
Dankie vir u vriendelike terugvoer. Kom bly gerus weer by ons oor.

Melissa B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Rustige oornag na 'n besige dag. Heerlik rustig; alles wat ons nodig gehad het in die kamer beskikbaar. Ons kon vroeër inboek op versoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie mooi en gerieflik, goed geleë. Pragtige, skoon, netjiese, gerieflike plek, toegerus met alles wat jy nodig gehad het. Die eienaars se gasvryheid het ons tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leani B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie baie nice! Ons was baie vriendelik ontvang en het verskriklik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke O
1 nag
5.0
Nov 2024

Rustige atmosfeer. Baie netjies. Baie netjies. Perfek vir oornag. Vriendelike diens. Sal definitief weer gebruik van hierdie gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 875
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 875
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somersetstraat 8, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA035c60b052b003b6a15195a79001e3897fc4a9afe99e82b55d1cad58cf7534b38d90ea241a685be95b63d7e8e40e77025267?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 8 Somerset Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.021857574771 20.44886380434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang