Guesthouse on Keam
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Keamweg 6, Baysville, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Guesthouse on Keam is in Oos-Londen en bied gemaklike verblyf vir sake- of vakansiereisigers. Hierdie ligging bied toegang tot plaaslike geriewe en die naasste strand is 2 km weg.
Verblyf word in 4 gastekamers met gerieflikehede van die huis en ’n paar luukse elemente gebied. Daar is ’n kombuisie in 2 van die kamers en die ander 2 kamers deel ’n kombuisie. Die 2 kamers wat elk ’n kombuisie het het ook elk ’n en suite-badkamer met ’n stort en die ander 2 kamers deel ’n badkamer met ’n stort en bad. Elke kamer het ’n slim-TV met Netflix en YouTube, sowel as komplimentêre tee en koffie.
Die gastehuis bied veilige parkeerplek vir gaste, ’n braai-area en ’n swembied. Die ligging maak hiérdie ’n gerieflike plek om te bly.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Deepak Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Keamweg 6, Baysville, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
- Gaste dink Guesthouse on Keam het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Keamweg 6, Baysville, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap