Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guesthouse Serenity

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Danisha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 17 resensies vir Guesthouse Serenity
Netheid
3.4/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.2/5
Herman V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman V

Basies maar netjies, skoon en gerieflik vir een aand.

Hulle verwelkoming was goed en ons was tevrede met die geriewe.

Ilze B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze B

Plek is netjies en mense is baie vriendelik.

Plek is heel netjies en skoon. Mense is baie vriendelik en hulpsaam.

Johann S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Johann S

Die plek is vuil en diens is baie swak.

Ons het meer as 5 minute buite die hek gewag nadat ons menigmale geskakel het. Die staf hou hulle eie parties op die perseel, glad nie professioneel nie, die plek het 'n skoonmaak nodig, genuine overpriced, sal nooit weer daar slaap nie.

Annamarie K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie K

Netjiese, skoon, gerieflike verblyf.

Pluspunt is die lamp en TV wat aanbly tydens kragonderbrekings.

Jan-Rudolph B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan-Rudolph B

Ligging is baie naby die damwal.

Sien sterre.

Ferdie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ferdie S

Die wasbak moet met versigtigheid gebruik word, anders is jy sopnat.

Daar kort voorsiening vir eskom se alewige loadshedding.

Bevan L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Bevan L

Way overpriced for what you get.

Stains on sheets. Shower head stained and blocked. Toilet seat damaged. Coffee and tea poor quality. Not worth the high rates.

Guesthouse Serenity se terugvoer

Good Day, Guesthouse Serenity is now under new management from June 2022, and all of those issues have been addressed and changed. Please do pop us a visit the next time you are around and you can re-judge for yourself.

Guesthouse Serenity
Mary-anne W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mary-anne W

Nie waarde vir geld nie.

Kliëntediens kan verbeter.

Hennie S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie S

Dit is 'n baie netjiese gastehuis.

Dit sou gaaf gewees het indien daar 'n haardroër was. Ek dink ook hulle kon dalk meer seep en sjampoe vir 2 gaste in die kamer sit. Verder was alles reg gewees.

John P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John P

Gerieflike en gemaklik.

Die enigste probleem is dat daar nie melk vir koffie die volgende oggend was nie. Ons waardeer dat die eienaar ons toegelaat het om 11 uur die aand in te klok en dat sy ons verwelkom het.

Lindie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lindie V

Ontvangs was vriendelik en kamer is ruim.

Alhoewel dit B&B was, was geen ontbyt bedien.

Hans-jurgen L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hans-jurgen L

Veilige en rustige omgewing.

Verwelkoming was onprofessioneel i.t.v. kameraanwysing. Niemand het gevra of ons in ontbyt belangstel nie.

Rusinda D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rusinda D

Rustige gastehuis met 'n baie mooi tuin.

Ons was bietjie teleurgesteld dat daar geen ontbyt was nie. Ons het verwag om TV te kon kyk maar daar was geen DStv nie. Ons het al twee vlooibyte na een aand.

Rozanne T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rozanne T

Het neer verwag, maar dit was nogsteeds lekker

Het neer verwag, maar dit was nogsteeds

Ian V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ian V

Swak.

Ons is deur gevat na ons kamer toe verby een van die groepe, waarvan nie een persoon 'n masker gedra het nie. Ons kamer was nie gesluit nie en toe ons in die kamer kom was 'n dame van die ander groep in ons kamer se kombuis besig om te eet van die kos wat sy in ons yskas gesit het.

Elmarie L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie L

Baie lekker veilig en skoon.

Wonderlike gasvrye mense wat jou welkom laat voel. Baie skoon en ruim kamers. Sal dit definitief aanbeveel en ook weer daar oorslaap.

Guesthouse Serenity se terugvoer

Baie dankie Elmarie. Dit was baie lekker om julle hier te huisves. Ons sal 'n volgende kuiertjie baie waardeer.
Alles wat mooi is,
Die Guest House Serenity span.

Guesthouse Serenity
Zander B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zander B

Verblyf was fantasties en eienaars vriendelik en baie behulpsaam.

Guesthouse Serenity is 'n wonderlike gastehuis om by te woon in die Harties omgewing. Die eienaars het uit hulle pad uit gegaan om ons verblyf te vergemaklik en om seker te maak dat ons behoeftes na omgesien was. Kamers was lekker groot, netjies en baie skoon. Sal definitief aanbeveel vir enige iemand.

Guesthouse Serenity se terugvoer

Hi Zander,

Baie dankie vir julle kuier. Dit is mense soos julle wat ons bedryf die moeite werd maak.
Ons hoop on julle binnekort weer te verwelkom.

Groete Sharon xxx

Guesthouse Serenity
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 284, Zandfontein, Hartbeespoort, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAp0ZmJonSqieyK7hnGIOTecc23OciYAjovd87M31R7k8OUcyK2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 17 5 1 4 Portion 284 Zandfontein 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.723530616557 27.823081441849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang