Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guesthouse Serenity

Gastehuis

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Goed

Netheid
3.4
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.6
Veiligheid
3.9
Herman V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Basies maar netjies, skoon en gerieflik vir een aand. Hulle verwelkoming was goed en ons was tevrede met die geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ilze B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2023

Plek is netjies en mense is baie vriendelik. Plek is heel netjies en skoon. Mense is baie vriendelik en hulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johann S
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Aug 2023

Die plek is vuil en diens is baie swak. Ons het meer as 5 minute buite die hek gewag nadat ons menigmale geskakel het. Die staf hou hulle eie parties op die perseel, glad nie professioneel nie, die plek het 'n skoonmaak nodig, genuine overpriced, sal nooit weer daar slaap nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Annamarie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Netjiese, skoon, gerieflike verblyf. Pluspunt is die lamp en TV wat aanbly tydens kragonderbrekings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan-Rudolph B
1 nag
4.6
Jun 2022

Ligging is baie naby die damwal. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ferdie S
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2022

Die wasbak moet met versigtigheid gebruik word, anders is jy sopnat. Daar kort voorsiening vir eskom se alewige loadshedding.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Bevan L
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Mei 2022

Way overpriced for what you get. Stains on sheets. Shower head stained and blocked. Toilet seat damaged. Coffee and tea poor quality. Not worth the high rates.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Danisha
Guesthouse Serenity
Good Day, Guesthouse Serenity is now under new management from June 2022, and all of those issues have been addressed and changed. Please do pop us a visit the next time you are around and you can re-judge for yourself.

Mary-anne W
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Des 2022

Nie waarde vir geld nie. Kliëntediens kan verbeter.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Hennie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2021

Dit is 'n baie netjiese gastehuis. Dit sou gaaf gewees het indien daar 'n haardroër was. Ek dink ook hulle kon dalk meer seep en sjampoe vir 2 gaste in die kamer sit. Verder was alles reg gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

John P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2021

Gerieflike en gemaklik. Die enigste probleem is dat daar nie melk vir koffie die volgende oggend was nie. Ons waardeer dat die eienaar ons toegelaat het om 11 uur die aand in te klok en dat sy ons verwelkom het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Danisha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 284, Zandfontein, Hartbeespoort, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAp0ZmJonSqieyK7hnGIOTecc23OciYAjovd87M31R7k8OUcyK2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 17 5 1 4 Portion 284 Zandfontein 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.723530616557 27.823081441849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang