Guesthouse Summerlight
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erica-laan 7, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Guesthouse Summerlight is 'n lieflike huis wat selfsorg-woonstelverblyf in Somerset-Wes bied en is net 'n paar kilometer van Kaapstad af. Die area is bekend vir sy gholfbane, wingerd, fietsryroetes en bergreekse. Dit is die ideale wegbreekplek om weg te kom van die stad besige stad.
Die gastehuis bied verblyf in 3 selfsorgwoonstelle. Elke woonstel het kombuisgeriewe, 'n ekstra lang koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort, gratis WiFi en 'n TV met OpenView-kanale. Duitse kanale is sekere tye van die jaar beskikbaar. Die woonstelle word weekliks skoongemaak.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek in. Daar is ook 'n wasgoed- en skoonmaakdiens op versoek beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Rene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Erica-laan 7, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erica-laan 7, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap