Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guesthouse Summerlight

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erica-laan 7, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Guesthouse Summerlight is 'n lieflike huis wat selfsorgwoonstelverblyf in Somerset-Wes bied, net 'n paar kilometer van Kaapstad af geleë. Die area bied is veral bekend vir sy gholfbane, wingerde, fietsroetes en bergreekse. 'n Ideale wegbreek om weg te kom van die besige stad.

Die gastehuis bied verblyf in 2 volledig gemeubileerde en toegeruste selfsorgwoonstelle. Elke woonstel het sy eie kombuisgeriewe, gemaklike ekstra-lengte koningingrootte-beddens, 'n badkamer met 'n stort, gratis WiFi en 'n TV met OpenView HD-kanale. Duitse kanale is gedurende sekere tye van die jaar beskikbaar. Die woonstelle word weekliks gediens.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, 'n braai-area en veilige parkeerplek in. Daar is ook 'n wasgoeddiens en 'n skoonmaakdiens op versoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir Guesthouse Summerlight
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Erica-laan 7, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erica-laan 7, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANtEqunoDsy031eBcnY5NUCI3pB7GffJ1C3NkQgbsraIK1Obg5r?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 7 Erica Avenue Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.07615 18.83402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang