Guesthouse @ 21
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sally Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 75
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Belinda M - Sep 2024
Algehele gradering
Slegs oornag, maar sal gastehuis aanbeveel.
Marilise V - Apr 2024
Algehele gradering
Guesthouse @ 21 is goeie waarde vir geld, veilig en netjies.
Riana D - Jul 2023
Algehele gradering
Dis wonderlike gasvrye mense.
Riana S - Jun 2024
Algehele gradering
Ek sal Guesthouse @ 21 met vrymoedigheid aanbeveel.
Cornelia D - Mrt 2024
Algehele gradering
My dogter was vriendelik verwelkom. Kamergeriewe was besonders. Baie dankie!
Annelise L - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Danie H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies en gemaklik, voel soos huis.
Guesthouse @ 21 se terugvoer
Baie dankie Danie, bly julle het by ons oorgebly.
Tony C - Aug 2022
Algehele gradering
Comfortable bed and great water in the shower.
Johannes V - Jul 2022
Algehele gradering
Vriendelike gasheer en baie netjiese plek. Uitstekende waarde vir geld.
Leola P - Jun 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjies.
Elias M - Mei 2022
Algehele gradering
Friendly owners.
Melissa W - Mei 2022
Algehele gradering
Ons het welkom en veilig gevoel.
Charles K - Mei 2022
Algehele gradering
Gerieflike verblyf langs N4.
Annalie D - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtig, skoon en gerieflik.
Guesthouse @ 21 se terugvoer
Baie dankie Annalie, bly dat julle lekker gebly het en dat die stortreen nie die troue bederf het nie!
Elmarie V - Feb 2021
Algehele gradering
Baie mooi, netjiese skoon gastehuis met alles perfek vir oornag verblyf!
Guesthouse @ 21 se terugvoer
Baie dankie Elmarie, so bly julle het lekker gekuier hier by ons. Hoop om julle weer te sien.
Maryna H - Feb 2021
Algehele gradering
Lekker!
Linda V - Mrt 2021
Algehele gradering
Die diens was puik gewees! Vriendelik verwelkom en sal weer van julle dienste gebruik maak. Baie dankie
Noelien M - Okt 2020
Algehele gradering
Slegs oorgeslaap maar alles baie netjies en mooi.
Tebogo Masha M - Feb 2020
Algehele gradering
The place is clean and quiet.
Guesthouse @ 21 se terugvoer
Thank you Tebogo.
Hermien F - Des 2019
Algehele gradering
Baie dankie, dit was gerieflik, baie rustig en veilig.
Guesthouse @ 21 se terugvoer
Baie dankie Hermien, hoop dit het goed gegaan met jou onderhoud.
Nadia B - Okt 2019
Algehele gradering
Vir seker die vriendelikste diens. Baie dankie.
Petra S - Okt 2019
Algehele gradering
Vriendelike, vinnige diens in 'n baie netjiese gastehuis.
Guesthouse @ 21 se terugvoer
Baie dankie Petra.
Jenny L - Apr 2019
Algehele gradering
Shelley was very friendly and accommodating. Breakfast was really tasty and Shelley went out of her way to make us feel at home. 5 Stars.
Guesthouse @ 21 se terugvoer
Thank you, Jenny. We are glad you enjoyed your stay!
Bronwyn K - Feb 2019
Algehele gradering
Home away from home.
Charl-john D - Jan 2019
Algehele gradering
Huis weg van huis. Voel soos familie! `
Guesthouse @ 21 se terugvoer
Dankie Charl-john, hoop dit het goed gegaan met jou onderhoud.
Annalize M - Okt 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld en baie netjies.
Riette V - Sep 2019
Algehele gradering
Gerieflik, vriendelike diens, netjiese verblyf.
Guesthouse @ 21 se terugvoer
Baie dankie, Riette!
Amanda L - Jun 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Guesthouse @ 21 se terugvoer
Baie dankie Amanda.
Bianca H - Mei 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon, gerieflik, mooi, modern en heerlik stil.
Guesthouse @ 21 se terugvoer
Baie dankie Bianca.
Renee R - Feb 2018
Algehele gradering
Far surpassed our expectations.
Guesthouse @ 21 se terugvoer
Thank you Renee, I hope you did well in the BHS marathon.
Riaan V - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker plek vir 'n vinnige oorbly.
Hein M - Jul 2018
Algehele gradering
Ek sal weer daar gaan oorbly.
Guesthouse @ 21 se terugvoer
Baie dankie Hein.
Irma P - Mei 2018
Algehele gradering
Verblyf was eenvoudig, maar het aan al ons behoeftes voldoen.
Guesthouse @ 21 se terugvoer
Beste Irma,
Baie dankie, ek hoop julle het die fietsry by Ezemvelo geniet?
Joseph M - Apr 2018
Algehele gradering
It was a wonderful stay.
Guesthouse @ 21 se terugvoer
Thank you Joseph. I am glad that you enjoyed your stay.
Johnny H - Nov 2018
Algehele gradering
Netjies en bekostigbaar.
Lida S - Mrt 2018
Algehele gradering
Gasvrye, vriendelike, gerieflike verblyf.
Guesthouse @ 21 se terugvoer
Baie dankie Lida.
Christa D - Mrt 2018
Algehele gradering
Die gastehuis is sentraal geleë
Guesthouse @ 21 se terugvoer
Baie dankie Christa.
Monessa H - Feb 2018
Algehele gradering
Gemaklik.
Conway R - Des 2018
Algehele gradering
'n Gemiddelde gastehuis, dienlik tot ons behoefte.
Lees meerPetrinette O - Feb 2018
Algehele gradering
Prakties en pragtig.
Guesthouse @ 21 se terugvoer
Beste Petrinette,
Dankie vir jou kommentaar. Ek is jammer dat jy ons as onvriendelik ervaar het tydens jul verblyf. Alhoewel ons 'n punt daarvan maak om altyd professioneel op te tree, was dit egter moeilik om ten alle tye vriendelik en hoflik te bly met die rusverstoring wat laataand en gedurende die middernagtelike ure plaasgevind het. Beter kommunikasie oor hoeveel gaste u wou nooi vir die Vrydag-aand braai sou gehelp het. Ongelukkig moes ons na 23:30 intree om te verseker dat ander gaste en ons bure nie verontrief word nie.
Neline L - Des 2017
Algehele gradering
Verblyf is netjies en smaakvol. Aangename gasheer en gasvrou.
Guesthouse @ 21 se terugvoer
Baie dankie Neline.
Ilana J - Nov 2017
Algehele gradering
Uitstekend!
Guesthouse @ 21 se terugvoer
Baie dankie Ilana, net jammer ons kon niks aan die reenweer doen nie.
Hendi S - Nov 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam en netjies.
Guesthouse @ 21 se terugvoer
Dankie Hendi hoop jou wedloop het goed gegaan.
Melanie D - Okt 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Guesthouse @ 21 se terugvoer
Baie dankie Melanie, bly julle het lekker gebly, jammer oor die visvang wat so sleg was!
Cindy E - Okt 2017
Algehele gradering
Amazing
Guesthouse @ 21 se terugvoer
Thank you Cindy, I am so glad that you enjoyed your stay.
Marietjie W - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was waarde vir geld en baie rustig.
Guesthouse @ 21 se terugvoer
Baie dankie Marietjie.
Elke E - Jul 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Guesthouse @ 21 se terugvoer
Baie dankie Kobus, die lemoene was baie lekker.
Jj Venter V - Aug 2017
Algehele gradering
Fantastic.
Guesthouse @ 21 se terugvoer
Baie dankie Leoni.
Christa R - Jun 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Guesthouse @ 21 se terugvoer
Goeie dag, ek vra om verskoning oor die hek interkom wat buite werking was, die elektriese fout is Maandag oggend herstel.
Ons plaas van die Parmalat melk porsies op die skinkbord saam met die tee en koffie in elke kamer.
Groete
Guesthouse@21
Is-mari W - Jun 2017
Algehele gradering
Baie vriendelik, maklik bykombaar en netjies.
Thea S - Mei 2017
Algehele gradering
Heerlik - veilig, vriendelik en puik geriewe.
Guesthouse @ 21 se terugvoer
Baie dankie Thea, ek is bly om te sien dat jy lekker gekuier het.
Chris S - Apr 2017
Algehele gradering
Ons het die een nag se verblyf by @21 baie geniet.
Guesthouse @ 21 se terugvoer
Baie dankie! Dit ws 'n plesier om u hier te akkommodeer.
Christelle P - Feb 2017
Algehele gradering
Ruim, skoon, rustig, veilig. Enige tyd aanbeveel!
Guesthouse @ 21 se terugvoer
Baie dankie, Christelle.
Andrew M - Jul 2017
Algehele gradering
Nice and peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker en vreedsaam.
Die enigste issue wat ek gehad het is die waterdruk in die stort, dit is heeltemal te laag.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jan D - Apr 2017
Algehele gradering
Gerieflik alles wat ek daar nodig gehad het.
Nadia S - Okt 2017
Algehele gradering
Ons wou nie huistoe gaan nie.
Hennie M - Sep 2017
Algehele gradering
Baie netjies en waarde vir geld.
Guesthouse @ 21 se terugvoer
Baie dankie Hennie, hoop om julle weer te sien!
Elsa L - Aug 2017
Algehele gradering
Netjiese gastehuis en goeie waarde vir geld.
Guesthouse @ 21 se terugvoer
Baie dankie Elsa, bly julle het lekker oorgebly!
Marbette C - Des 2017
Algehele gradering
Rustig.
Louise B - Jul 2017
Algehele gradering
Comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gemaklik.
Gemaklik en stil. Dankie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Guesthouse @ 21 se terugvoer
Thank you, Louise. It was a pleasure to host you.
Steve P - Nov 2017
Algehele gradering
Kompak en gerieflik.
Guesthouse @ 21 se terugvoer
Baie dankie, Steve.
André B - Aug 2017
Algehele gradering
Aangenaam en rustige verblyf.
Willem V - Okt 2017
Algehele gradering
Niemand daar om ons te verwelkom nie.
Guesthouse @ 21 se terugvoer
Beste Willem, ek is jammer dat u ongelukkig was met die diens wat u ontvang het by Guesthouse@21.
Ons gepubliseerde inboek tye is tussen 14:00 en 19:00 maar ons poog altyd om gaste wat vooraf reeling tref om vroeer in te boek te akkommodeer.
Elna B - Sep 2016
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld.
Wim C - Jul 2016
Algehele gradering
Gerieflik, veilig en baie vriendelike diens. Heerlike bed!
Guesthouse @ 21 se terugvoer
Baie dankie Wim
Rianda F - Jun 2016
Algehele gradering
Fantastiese, vriendelike, hier-is-ons-tuis atmosfeer.
Guesthouse @ 21 se terugvoer
Baie dankie Rianda.
Frederick A - Apr 2016
Algehele gradering
Superb stay!
Gustaf C - Feb 2016
Algehele gradering
Effektief, skoon, netjies en veilig.
Guesthouse @ 21 se terugvoer
Baie dankie Gustav.
Thea S - Des 2016
Algehele gradering
Heerlik
Guesthouse @ 21 se terugvoer
Baie dankie, Thea.
Charmaine V - Mrt 2016
Algehele gradering
Vreeslik lekker.
Moniqur B - Okt 2016
Algehele gradering
Rustig
Guesthouse @ 21 se terugvoer
Baie dankie, Monique.
Zane P - Okt 2015
Algehele gradering
Uitstekend.
Guesthouse @ 21 se terugvoer
Baie dankie Zane.
Victor V - Okt 2015
Algehele gradering
Baie lekker.
Philecia E - Jun 2015
Algehele gradering
Rustig!
Pieter V - Okt 2015
Algehele gradering
Tuis, amper soos my huis.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Silwerstraat 21, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang