Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guest House 4 U

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Guest House 4 U
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Jaco P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco P

Het als gehad wat mens nodig gehad het.

Nie gelukkig met die bespreking nie. Weet nie of dit die eienaar of webtuiste is nie, maar my invoice wys die Family Room, maar toe ek daar aan kom toe kry ek net 'n gewone kamer. Dit is onaanvaarbaar dat vir my gewys word ek kry die Family Room net om teleurgestel te word as jy daar aankom.

Sonica K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonica K

Baie gerieflik en netjies.

Uitstekend vir oornagverblyf. Goeie en vriendelike diens. Goeie en veilige ligging. Kamer is netjies en prakties. Ons sal nie weer op 'n ander plek in Klerksdorp oornag nie.

Angelique D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique D

Lekker gebly!

Ek het hierdie gastehuis ge-love! Sal elke keer met my kuier in Klerksdorp daar oorslaap.

Jaco M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco M

Baie netjiese gastehuis.

Baie goeie gastehuis. Eienaars bly oorkant en is ingestel op diens.

Vanaf
Vanaf R910
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R910
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidrastraat 14, Flamwood, Klerksdorp, 2572, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b94fb77cb89d4bdd8269e285d4d80f6b73d39630a9fb94dbcc1bde015b260264464797b52ec98e6b30a94214132d8da91fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 14 Heidra Street Flamwood 2572 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.838383406079 26.694890991402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang