Guest House 4 U
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heidrastraat 14, Flamwood, Klerksdorp, 2572, Noordwes
- Vanaf R910 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Guest House 4 U is in 'n rustige woonbuurt in Klerksdorp geleë. Die gastehuis is naby Wilmed Park Hospitaal, Life Anncron-hospitaal, Matlosana Mall en 'n paar kruidenierswinkels geleë.
Die 6 slaapkamers is elkeen individueel ingerig en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Elke kamer het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, wasbak en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Gemeenskaplike braaigeriewe en parkeerplek agter 'n veilige hek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Retha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Heidrastraat 14, Flamwood, Klerksdorp, 2572, Noordwes
- Gaste dink Guest House 4 U het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heidrastraat 14, Flamwood, Klerksdorp, 2572, Noordwes