Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meraai

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chopin-straat 17, Van Der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Meraai is 'n groot gastekamer met 'n privaat ingang in die stil woonbuurt, Van Der Hoffpark in Potchefstroom. Dit bied verblyf aan 3 gaste wat op soek is na oornagverblyf.

Die oopplan-gastekamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Geriewe in die kamer sluit 'n mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei, breekware en 'n 42"-TV met die volle DStv-pakket met Netflix en YouTube in.

Die kamer het 'n baie groot houtlessenaar, 'n etenstafel en stoele.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektroniese hek is op die perseel beskikbaar. Daar is onderdakparkeerplek vir 3 voertuie en dit is hoog genoeg vir minibusse. Daar is ook genoeg plek vir sleepwaens.

Die gastekamer is sentraal geleë en bied maklike toegang tot Noordwes Universiteit, Mooimed Hospitaal, Mediclinic, McArthur Atletiekstadion en Mooirivier Mall.

Hierdie verblyf maak voorsiening vir verskeie groepe, insluitend ouers van studente, sportentoesiaste, hospitaalbesoekers en reisigers.

Let dat die huis nie 'n kragopwekker het nie. 'n Omsetter is egter beskikbaar om ligte en WiFi tydens beurtkrag aan die gang te hou.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 225

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Chopin-straat 17, Van Der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Meraai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chopin-straat 17, Van Der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbc399924bd30418463ead0118611035ef7eb9b6a609d4397a064dabfe539e0fa17da17fb53e7a2a5f7eb5acc241c200bf37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 17 Chopin Street Van Der Hoff Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.7021792 27.1143648

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang