Gugulethu Villa
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Nelstraat 19, Rensburg, Heidelberg, 1441, Gauteng
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Gugulethu Villa is 'n lieflike selfsorg-vakansievilla in Rensburg, Heidelberg, en bied slaapplek aan 4 gaste wat 'n rustige toevlugsoord soek.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelbed in die tweede slaapkamer.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n ontbythoekie, gemaklike sitplek en 'n TV.
Gratis WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Nelstraat 19, Rensburg, Heidelberg, 1441, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Nelstraat 19, Rensburg, Heidelberg, 1441, Gauteng