Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guinea Cottage - Schiet Drift

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rolling M Ranch, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 R1 080 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Guinea Cottage - Schiet Drift is 'n selfsorgeenheid op 'n plaas in die Winterton-area van KwaZulu-Natal. Hierdie knus eenheid is op dieselfde perseel as die groter plaashuis en is net 100 m van die Tugelarivier af.

Dié eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n losstaande hangkas. Daar is 2 enkelbeddens in die sitarea wat vir 2 gaste geskik is. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskassie, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Daar is 'n kaggel in die oopplan-kombuisarea.

Buite is braaigeriewe met 'n tuinstel. Geen WiFi is beskikbaar nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cecilia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Rolling M Ranch, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Guinea Cottage - Schiet Drift het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Drakensberge KwaZulu-Natal
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rolling M Ranch, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c8ab6781a04226924e5c2893f284a4639f9fea860f64f1b561c1d132103645500e166aa842dbe17b77fb61a132cd233d867?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 Rolling M Ranch Winterton 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.719514217537 29.62773592216

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang