Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guinea Feather Country Lodge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.0
Mavis T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Lovely stay, wish we stayed longer. The Wi-Fi stayed on even during the loadshedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ESTER
Guinea Feather Country Lodge
Thanks, Mavis for your review. We as Guinea Feather staff and management do appreciate your comment. Your stay with us also meant a lot and keeps us positive and on track. Regards. Willem.

Hendrika V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Het tuis gevoel en dis waarde vir geld. Skoon, netjies, vriendelik en eerlike personeel. Eienaar het kom sien of ons alles het. Ek sal weer daar boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2022

Gasvryheid en plaas-rustigheid gekombineer. Gerieflike verblyf. Puik restaurant. Smaaklike ontbyt ingesluit by prys. Die restaurant se kos is puik. Geen nodigheid om elders te gaan eet in die aand nie. Die restaurant se etes is hoë gehalte, billik geprys en die atmosfeer is van die beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachalet G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Aug 2022

Pragtige en rustige omgewing met uitstekende kliëntediens. Natuurskoon is merkwaardig en skep rustige atmosfeer. Fasiliteite baie kunstig en netjies. Goeie kliëntediens en definitief aanbevelend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sinest V
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jul 2022

Ons was baie goed ontvang en het dadelik welkom gevoel. Ek sal net aanraai dat hulle na die lugversorging sal kyk en so ook die ketels in the plekkie want dit kook tot op 'n punt dan stop dit weer en dan skakel die ketel weer aan wat beteken die water word nie warm nie om koffie te kan drink nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Daleen V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Fairy tale. Relaxing. Beautiful. Ons het dit so geniet. Die manne het die een na die ander vis uitgetrek. Die personeel was vriendelik. Die kos fantasties. Ek het 4 verskillende gesinne wat die naam en nr. gevra het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ESTER
Guinea Feather Country Lodge
Baie dankie, die visse het ook die aandag geniet. Kom weer.

Charleen K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Baie lekker gekuier. Baie oulike plekkie. Dankie aan die eienaars, Ester en Willem vir julle gasvryheid. Die diens was puik, die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Restaurant se kos is fantasties. Sal beslis weer besoek en beveel beslis aan vir 'n rustige ontspan naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ESTER
Guinea Feather Country Lodge
Baie dankie en groot waardering vir elkeen wat sulke positiewe terugvoering gee. Dit motiveer ons om moed te hou in hierdie bedryf en ons maak wonderlike nuwe vriende. Willem en Ester

Victor D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Amazing food. I give the lodge 5 stars. Food and staff I give them 6 stars. The food and the staff is what separates this lodge from others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ESTER
Guinea Feather Country Lodge
Thank you for your review, we appreciate it very much that we reached your expectations. We value our customer's feedback and always leave room for improvement. We are looking forward to seeing you once again.

Lucia H
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jun 2021

Heerlik rustige plek met uitstekende diens. Rustige omgewing met die kalmte van die natuur om jou. Fantastiese restaurant - heerlike kos - lekker kaggelvuur in die winter. Uitstekende diens (eienaars en staf). Baie behulpsaam met wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ESTER
Guinea Feather Country Lodge
Baie dankie, sulke terugvoering bemoedig ons ook om ons beste te gee te midde van hierdie moeilike omstandighede deesdae.

Charl B
1 nag Saam met vriende
4.6
Okt 2021

Baie dankie. Die diens was puik, die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die restaurant se kos is fantasties. Sal beslis weer besoek en beveel beslis aan vir 'n rustige, ontspanne naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
ESTER
Guinea Feather Country Lodge
Dankie, dit seen ons altyd as gaste hier kan ontspan en tuis voel en 'n goeie herinnering kan saamneem huistoe. Willem en Ester.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

ESTER Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 140
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witpenskloof, Plaas C52, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA375b445d8dd26cb89e6a634ec0891c0efdb256e7c887c65fb0e75c9db9dfb6fd28c0cf571d56cb0681b2d58f7f957645cb43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 Witpenskloof Farm C52 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.218433618154 29.259531497955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang