Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guinea Fowl

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.2
Celeste B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Lekker, gerieflik en rustig! Ons het heerlik gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eco Smart Essentials Pty Ltd S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Great stay. Stunning, extremely spacious cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia G
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2022

Pragtige plekkie, sal graag terugkeer. Slegs een nag oorgeslaap saam met familie. Hierdie plek is regtig baie mooi skoon en netjies. Dekor pragtig. Kan plek hoogs aanbeveel. Let wel dit is direk langs N2 en voertuie kan dalk pla maar was nie vir ons 'n probleem nie. Wil voorstel dat hul aandag aan die ingang vanaf teerpad gee aangesien beide ons voertuie geskuur het. Verder geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2021

Lekker sentraal geleë. Alles wat jy nodig het is daar! Al kritiek is dat ons gesukkel het om die ingang van die blyplek te kry. Sal voorstel hulle bring 'n duideliker aanduiding/bord. Die plekkie is teen die N2, so jy hoor die karre en trokke, veral in die aand as alles stil is!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Janine W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2020

Beautiful location, well situated, has everything you need as a family. The location is a great one as it is just outside of the hustle of the town. Great family set up. Each room having it's own bathroom was an added plus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2020

Netjies, waarde vir geld. Toegangspad nie op standaard nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 56

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56703b491e19b0f5a50b42758e39158755b9dde2ea217ce8020bd062a940915e785f02943acb96bee5c291fa7d2864c026b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 N2 Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.026620525495 23.378692753093

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang