Guinea Fowl Cabanas
Beskrywing
Die Kudu-eenheid het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gratis koffie, tee, suiker, cappuccino-sakkies en 'n sakkie ys word voorsien. Die eenheid het ook 'n plafonwaaier en staandwaaier. Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met 'n houttafel met 2 bankies en 2 gemakstoele, sowel as 'n ketelbraai en 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let daarop dat dit 'n Malaria-gebied is.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die gashere kan ook begeleide wildritte in oop voertuie in die Krugerwildtuin reël, indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Steenbok-eenheid het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gratis koffie, tee, suiker, cappuccino-sakkies en 'n sakkie ys word voorsien. Die eenheid het ook 'n plafonwaaier en staandwaaier. Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met 'n houttafel met 2 bankies en 2 gemakstoele, sowel as 'n ketelbraai en 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let daarop dat dit 'n Malaria-gebied is.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die gashere kan ook begeleide wildritte in oop voertuie in die Krugerwildtuin reël, indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Steenboklaan 3560, Marlothpark, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang