Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guinea Fowl Cabanas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir Guinea Fowl Cabanas
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anne P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne P

Heaven on earth with all the animals around.

It was absolute bliss. Loved every minute of our stay. Unit is beautiful.

Guinea Fowl Cabanas se terugvoer

Thank you Anne, so glad you enjoyed our paradise on earth.

Take care

Guinea Fowl Cabanas
Nelia L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia L

Baie mooi, skoon eenheid. Stil geen geraas. Mooi diere gesien.

Ja, dankie, was baie lekker.

Guinea Fowl Cabanas se terugvoer

Hi Nelia, baie dankie. Bly julle het dit geniet.

Groete,
Laetitia

Guinea Fowl Cabanas
Hein A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein A

Siele rus.

Baie lekker gekuier by Guinea Fowl Cabanas.

Mariet E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariet E

Awesome - ongelooflik.

Na die fiasko met Booking. com was dit 'n onvergeetlike ervaring vir ons huweliksherdenking. Sal vir seker weer daar gaan oorbly in die jaar.

Pearl S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pearl S

Excellent stay. Highly recommend.

The hospitality was awesome. Loved every minute of our stay. Highly recommend.

Guinea Fowl Cabanas se terugvoer

Dear Pearl, thank you so much! You are an awesome guest.

Guinea Fowl Cabanas
Andrew V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew V

Stunning place.

Loved it, will return in the future.

Ulrike B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrike B

Knus, gerieflik, baie netjies en skoon.

'n Heerlike wegbreek in die bos met die meeste verskeidenheid diere wat kom inloer, selfs zebras en kameelperde. Goed toegeruste woning, smaaklik en effektief ingerig. Baie dankie Anton en Laetitia vir julle vriendelikheid en gasvryheid.

Guinea Fowl Cabanas se terugvoer

Hi Ulrike, baie dankie bly ons kon die mooie natuur en akkommodasie met julle deel.

Guinea Fowl Cabanas
Karen D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Dit was 'n onvergeetlike ervaring, interaksie met die diere 'n hoogtepunt.

Pragtige, skoon, weldeurdagte blyplek. Sal dit vir enige een aanbeveel.

Guinea Fowl Cabanas se terugvoer

Baie dankie Karen. So n resensie laat ons harte warm klop. Kom kuier gou weer

Guinea Fowl Cabanas
Jacobus S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus S

Die afwerking is professioneel, die uitleg en toerusting is slim en puik. Die plekkie bied meer as enige ander soortgelyke plek wat ons nog teëgekom het.

Alles is net puik! Daar is veel meer items voorsien as wat jy normaalweg sou varwag.

Guinea Fowl Cabanas se terugvoer

Baie dankie! Ons waardeer terugvoer en dankbaar dat ons die natuur met diere en voëls met jul kon deel.

Kom kuier weer

Guinea Fowl Cabanas
Hermann V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann V

Baie netjies en cosy, vriendelike ontvangs. Baie diere gesien, ons het baie lekker gerus.

Het die resturante geniet, hou van die karavaanpark. Baie lekker gerus. Sal volgende keer bietjie gaan kamp daar.

Guinea Fowl Cabanas se terugvoer

Hermann, baie bly julle het die verblyf asook Marloth Park baie geniet.

Guinea Fowl Cabanas
Herman B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman B

Wat 'n aangename, onvergeetlike tydjie wat ons beleef het. Die chalet het alle verwagtinge oorskry. Skoon, netjies, volledig toegerus. Alles wat jy nodig het op 'n lekker wegbreek.

Anton, Laetitia en Reinard, baie dankie vir jul vriendelikheid en hulpvaardigheid. Ons het ditopreg waardeer. Sien uit na volgende besoek. Die groot verskeidenheid wild wat daagliks kom kuier het, was die kersie op die koek.

Guinea Fowl Cabanas se terugvoer

Baie dankie Herman, dit was lekker om die natuur en diere hier by ons met jul te kon deel. Sien uit na volgende kuier. Groete. Anton en Laetitia

Guinea Fowl Cabanas
Jenni T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenni T

Gerieflik, skoon, netjies en mooi.

Guinea Fowl Cabanas is 'n besondere netjiese plek en ons het ons naweek terdeë geniet. Laetitia het regtig 'n pragtige plek met baie diere wat kom kuier. Dit is seker die skoonste instansie waar ek nog gebly het en Laetitia is 'n aangename en behulpsame gasvrou wat ons onmiddelik gehelp het wanneer ons navrae gehad het.

Guinea Fowl Cabanas se terugvoer

Jenni, baie dankie ek het groot waardering vir jou resensie. Bly julle kon lekker rus en die natuur geniet.

Guinea Fowl Cabanas
Emsie M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emsie M

Mooi plek.

Lekker gebly, al die diere vanaf stoep of plonspoel gesien, gashere het ons tuis laat voel in hul mooi Cabana. Dankie baie.

Guinea Fowl Cabanas se terugvoer

Bly julle kon lekker ontspan en die diere en natuur geniet. Kom kuier weer.

Guinea Fowl Cabanas
Ndzetelo Success M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ndzetelo Success M

Amazing.

The place was very peaceful and quiet, away from the busy world. It was extremely relaxing with animals roaming around freely by the cabana. The welcome from the hosts was very warm with amazing hospitality. I rank it as one of the best places I've visited. Definitely recommendable and I am certainly going back for another visit!

Guinea Fowl Cabanas se terugvoer

Dear Mr Muthathi

Thank you so much for your kind and positive review. Much appreciated. Blessings for you for the road forward.

Warm regards
Anton & Laetitia

Guinea Fowl Cabanas
Kevin B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin B

Wonderful stay. The wildlife did not disappoint.

Although small, it's a very cosy space with everything you need. Loads of wildlife wander through the backyard and offer some great up-close-and-personal encounters, and the home owners are very friendly and helpful. My partner and I hiked around the suburbs and hiking/cycling trails, and even to the local stores - it's a bit of a walk, but if you enjoy hiking it's a great way to get around with beautiful bush and lots of game to see along the way.

Guinea Fowl Cabanas se terugvoer

Dear Kevin, thank you so much. It is heart warming to hear how you enjoyed nature here at Guinea Fowl Cabanas. Take care. Laetitia

Guinea Fowl Cabanas
Vanessa H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa H

Lovely stay.

Very nice little unit, clean and organized, nice splash pool with view of animals, very cute resident bush baby that visits, was most enjoyable.

Guinea Fowl Cabanas se terugvoer

Dear Vanessa, glad you enjoyed your stay and the animals visiting.
Thanks
Laetitia

Guinea Fowl Cabanas
Bernice P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice P

Dit was baie lekker.

Alles wat mens benodig is daar by die verblyf, die uitsig en die diere is pragtig. Dit was 'n wonderlike geleentheid en sal weer terug gaan.

Guinea Fowl Cabanas se terugvoer

Baie dankie Bernice, bly jul dit geniet en kom kuier weer.

Guinea Fowl Cabanas
Barbara L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara L

Great.

Great atmosphere and a pleasant stay.

Cliff & Elsje P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cliff & Elsje P

Very comfortable and enjoyable.

Sorry, we broke one wine glass and did not find anyone to report it to as we left quite early.

Guinea Fowl Cabanas se terugvoer

Dear Cliff, I'm glad you enjoyed your stay.
Apologies for the broken wine glass.

Take care

Laetitia

Guinea Fowl Cabanas
Johan V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Very comfortable, super clean and wonderful attention to detail. Thank you.

Very comfortable, super clean and wonderful attention to detail. Thank you.

Guinea Fowl Cabanas se terugvoer

Dankie Johan, my hart klop warm dat jul die verblyf, natuur en diere so baie geniet het, asook n welkome rus ervaar het.

Guinea Fowl Cabanas
Jacques B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B

Pragtige plek, skoon, netjies, gasvryheid. Diere op jou stoep!

Ons het baie lekker gekuier by Laetitia. Hulle plek is fantasties, netjies en skoon. Die plek is naby aan winkelsentrums, hoofhek en naby aan die Krokodilrivierheining waar leeus en baie ander gesien kan word as hulle by die rivier drink. Die eenhede het alles wat jy benodig vir selfsorg. Sal gou weer teruggaan!

Guinea Fowl Cabanas se terugvoer

Jacques,
Baie dankie ek is bly julle het lekker ontspan en die diere geniet.
Dankie dat julle voer uitgesit het vir diere.

Guinea Fowl Cabanas
Marna B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna B

Lekker gekuier by Guinea Fowl Cabanas.

Ons het baie lekker gebly by Guinea Fowl Cabanas. Die huis was skoon en netjies en daar was ook 'n paar oulike ekstras waaraan die gasvrou gedink het, bv. gefilterde water, 'n kragprop by 'n spieël, handwasseep, ens. Die huisie kyk uit oor die veld en die diere besoek die huis in die oggende en aande. Die tarief was bekostigbaar en waarde vir geld. Die huis is ook redelik naby aan die ingangshek van Marlothpark wat die afstand wildtuin toe korter maak en is ook nie te ver van die Krokodilrivier nie. Ons sal weer daar bly.

Guinea Fowl Cabanas se terugvoer

Baie dankie vir sulke goeie terugvoer, Marna.

Ons waardeer dit, en ons harte klop warm dat jul ' n aangename verblyf hier gehad het. Sien jul weer.

Guinea Fowl Cabanas
Petronella S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella S

Hemel op aarde.

Die eienaars is baie gasvry. Die eenheid is netjies en goed ingerig. Waarde vir geld.

Guinea Fowl Cabanas se terugvoer

Baie dankie vir goeie terugvoer en aanbeveling.

Guinea Fowl Cabanas
Charlene S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene S

Pragtige en gerieflike, skoon plek.

Sal weer daar bespreek.

Guinea Fowl Cabanas se terugvoer

Baie dankie, Charlene, word waardeer.

Guinea Fowl Cabanas
Marthinus L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthinus L

Baie netjie, rustige plek. Waarde vir geld.

Heerlike wegbreek in die bos, waar jy kan rus.

Guinea Fowl Cabanas se terugvoer

Dankie Tienie, sien jul later die jaar weer.

Guinea Fowl Cabanas
Ronel H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel H

Heerlik mooi, gerieflike eenheid met mooi uitsig vanaf 'n heerlike stoep.

Dankie aan die vriendelike gesin en moeite wat hulle doen met hul gaste!

Guinea Fowl Cabanas se terugvoer

Baie dankie, Ronel, bly julle het die verblyf en diere geniet.

Guinea Fowl Cabanas
Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Steenboklaan 3560, Marlothpark, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe65972cf76e10181286db8c7f0d30cd6c1f76a95dc5001feb1dca63c155d068d5e3e7e0312af7080ac9a7a20447fd16ca8eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R825 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 3560 Steenbok Avenue Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -25.3427979 31.804434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang