Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guinea Fowl Lodge

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faurestraat 13, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Guinea Fowl Lodge is perfek geleë, net twee minute se stap na die sentrale dorp en die strandmeer, maar tog van die besige Hoofweg af. Geniet skouspelagtige uitsigte oor die Knysna-koppe en strandmeer vanuit die smaakvol versierde slaapkamers met eie balkonne. 'n Stewige Suid-Afrikaanse ontbyt word bedien in die warm omgewing van die ou opstal.

Fasiliteite by Guinea Fowl Lodge sluit satelliet-TV, veilige veldryparkeerplek, kredietkaarte aanvaar, wasgoed op versoek, swembad, braai, tee en koffie in kamers, gebruik van yskas in. Alle kamers het privaat ingange, verwarmers en waaiers in kamers.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Peter & Mart Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Faurestraat 13, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Guinea Fowl Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faurestraat 13, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60152f629fca2c73670db61337d393a4d4bd87fae47d460ada72cc2c906eeefc71bca38ce0e5acd8b40a8fa6d997eda3caf6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 13 Faure Street Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.033292326368 23.042954206467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang