Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guinea Vine

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
Clarissa N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Netjies en ruim. Die verblyf was skoon, netjies en ruim. Ligging was sentraal en gerieflik om by alles uit te kom wat mens wil doen. Die bed het net ongemaklik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leeanne B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

A cozy oasis in a beautiful and safe locale. My recent stay at the Guinea Vine was an absolute delight. From the moment I stepped through the door, I was met with warmth and comfort. The room I stayed in was not only spotlessly clean, but also incredibly comfortable. It's clear that the owners take great pride in maintaining their establishment to the highest standards. The bed was inviting, and the extra blankets and towels provided added a touch of luxury to my stay. It's the little things that truly matter, and the thoughtfulness of the hosts was evident throughout. One pleasant surprise was the well-stocked kitchenette area. I found a variety of coffee, tea, sugar, and even milk waiting for me, ensuring I could enjoy a cup of my favorite beverage at any time. It's these small details that make a guesthouse truly stand out. One of the standout features of Guinea Vine was its ability to keep the lights on during loadshedding. This is a rare and invaluable feature, especially for travelers unfamiliar with South Africa's electricity challenges. Whether they use solar or rechargeable light bulbs, it was a blessing to have a continuous source of light and power during my stay. Location-wise, the guesthouse is nestled in a beautiful and safe area, which added to the overall sense of relaxation and security. In summary, I wholeheartedly recommend Guinea Vine to anyone seeking a comfortable and welcoming retreat. The combination of clean, well-appointed rooms, thoughtful amenities, and an ideal location make it a top choice for travelers. My stay was nothing short of exceptional, and I look forward to returning in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria W
Kort verblyf
4.8
Apr 2023

Lekker veilige verblyf in 'n rustige, boomryke omgewing. Alles was soos gereël met my. Dit was dis 'n rustige aankoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Antonette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2023

Verblyf was pragtig en baie rustig. Eienaar se man was baie onbeskof, hy het hom nie eers voorgestel aan my man nie, maar het hom sommer uitgeskel oor die Weber-braaier. Daar moet beslis gewerk word aan die kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdi B
Kort verblyf
4.2
Jul 2023

Ruim en gerieflik. Lekker ruim, goed geprys, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jessica W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2022

I will be back! I would have preferred not to rate Guinea Vine because I'd like to keep it to myself!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

Heerlik. Stil omgewing en baie sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2022

Baie min tyd spandeer by die kamer. Rustig en skoon en baie gerieflik. Die verblyfplek was baie gerieflik en netjies, en in 'n stil buurt. Kon lekker uitrus. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marguerite M
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Baie skoon, netjies en rustig. Baie lekker gebly en was vreeslik rustig. Sal definitief terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derrick G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Ruim, gemaklik, skoon. Geleë in die lieflike buurt van Onderpappegaaiberg, dit is 'n goeie keuse vir enigeen wat Stellenbosch as basis wil gebruik om vir 'n paar dae Kaapstad en die wynlande te verken. Die oopplan-slaapkamer en -badkamer is ruim en gemaklik. Parkeerplek is op die perseel en die eienaars laat jou welkom voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Derryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantweg 4, Onder Papegaaiberg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0Nppfu5xLlnF7JYaDbPzufm0xkCf5817giXLkbtRcaPbL8u7fx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 4 Fisant Road Onder Papegaaiberg 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.936091709956 18.834939891411

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang