Guinea Vine
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Derryn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Leeanne B - Aug 2023
Algehele gradering
A cozy oasis in a beautiful and safe locale.
Lees meerRia W - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker veilige verblyf in 'n rustige, boomryke omgewing.
Clarissa N - Mei 2024
Algehele gradering
Netjies en ruim.
Antonette C - Okt 2023
Algehele gradering
Verblyf was pragtig en baie rustig.
Ferdi B - Jul 2023
Algehele gradering
Ruim en gerieflik.
Jessica W - Okt 2022
Algehele gradering
I will be back!
Marius E - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Antonie W - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie min tyd spandeer by die kamer.
Marguerite M - Nov 2021
Algehele gradering
Baie skoon, netjies en rustig.
Derrick G - Jun 2021
Algehele gradering
Spacious, comfortable and clean.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ruim, gemaklik, skoon.
Geleë in die lieflike buurt van Onderpappegaaiberg, dit is 'n goeie keuse vir enigeen wat Stellenbosch as basis wil gebruik om vir 'n paar dae Kaapstad en die wynlande te verken. Die oopplan-slaapkamer en -badkamer is ruim en gemaklik. Parkeerplek is op die perseel en die eienaars laat jou welkom voel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Leonie H - Mei 2021
Algehele gradering
Beslis voldoen aan ons vereistes!
Jarku B - Nov 2021
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Christel Z - Aug 2021
Algehele gradering
Ons het dit geniet.
Lees meerSue V - Mrt 2021
Algehele gradering
Aangenaam gewees.
Mara S - Jan 2021
Algehele gradering
Okay stay.
Lees meerMichelle K - Nov 2020
Algehele gradering
Very comfortable and well equipped.
Gerald G - Okt 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik en veilig gevoel. Dierbare kat van die bure het kom kuier.
Ben B - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig.
Elreda V - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly. Sal enige tyd weer teruggaan.
Hennie M - Mrt 2019
Algehele gradering
Stil en rustig.
Tracy R - Sep 2019
Algehele gradering
Excellent, safe location and value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende, veilige ligging en waarde vir geld.
Baie huislik, skoon en veilige woonstel. Het die verblyf geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Madelein G - Jun 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon, veilig en uitstekend geleë.
Charnelle C - Nov 2018
Algehele gradering
Vriendelike eienaar, pragtige plek met privaatheid.
Paula L - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was still, rustig en netjies.
John B - Des 2018
Algehele gradering
Netjiese, skoon verblyf!
Philip D - Des 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Guinea Vine se terugvoer
Dankie Elria vir jou terugvoering. Ons het nou die badkamer meer privaat gemaak.
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fisantweg 4, Onder Papegaaiberg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang