Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guinea Vine

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantweg 4, Onder Papegaaiberg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Guinea Vine bied oornagverblyf in 'n rustige woonbuurt in Stellenbosch. Dié dorp is in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë en spog met meer as 'n 100 wynlande en natuurlike en kulturele besienswaardighede.

Die verblyf is in 'n smaakvol versierde, oopplan-eenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaars se perseel geleë is. Daar is 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis het 'n yskas, vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en 'n Nespresso-koffiemasjien. Daar is ook 'n eetkamertafel met sitplek vir 2 gaste en parkeerplek.

Gaste kan verskeie doendinge in die omgewing geniet soos heerlike maaltye by verskeie restaurante in Stellenbosch, wynproe by die omliggende wynplase, verskeie museums besoek of uitry na die naaste dorpe soos die Strand en Gordonsbaai.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Leeanne B
Saam met vriende
5.0
A cozy oasis in a beautiful and safe locale. My recent stay at the Guinea Vine was an absolute delight. From the moment I stepped throu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Ria W
4.8
Lekker veilige verblyf in 'n rustige, boomryke omgewing. Alles was soos gereël met my. Dit was dis 'n rustige aankoms!
Apr 2023
Clarissa N
Saam met lewensmaat
4.6
Netjies en ruim. Die verblyf was skoon, netjies en ruim. Ligging was sentraal en gerieflik om by alles uit te kom wat mens wil doen. Die bed het net o...
Sien meer
Mei 2024
Antonette C
Saam met lewensmaat
4.4
Verblyf was pragtig en baie rustig. Eienaar se man was baie onbeskof, hy het hom nie eers voorgestel aan my man nie, maar het hom sommer uitgeskel oor...
Sien meer
Okt 2023
Ferdi B
4.2
Ruim en gerieflik. Lekker ruim, goed geprys, netjies en skoon.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Derryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Fisantweg 4, Onder Papegaaiberg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Guinea Vine het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantweg 4, Onder Papegaaiberg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0Nppfu5xLlnF7JYaDbPzufm0xkCf5817giXLkbtRcaPbL8u7fx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 4 Fisant Road Onder Papegaaiberg 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.936091709956 18.834939891411

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang