Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guinea Vine

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantweg 4, Onder Papegaaiberg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Guinea Vine bied oornagverblyf in 'n rustige woonbuurt van Stellenbosch. Die dorp lê in die hartjie van die Kaapse Wynlande en spog met meer as 100 wynkelders, natuurlike besienswaardighede en uitstekende kulturele besienswaardighede.

Verblyf word gebied in 'n smaakvol versierde, oopplan-eenheid op die eienaars se perseel, met 'n privaat ingang. Gaste het die opsie van 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word terwyl die en suite-badkamer 'n stort het.

Daar is 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, ketel en 'n Nespresso-masjien. Bykomende geriewe sluit 'n etenstafel met sitplek vir 2 en parkeerplek in.

Gaste kan 'n kort rit na Stellenbosch neem waar hulle heerlike maaltye by verskeie restaurante kan geniet, wynproe op die omliggende plase, museums kan besoek of na nabygeleë kusdorpe soos Strand of Gordonsbaai kan ry.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 26 resensies vir Guinea Vine
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Derryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Fisantweg 4, Onder Papegaaiberg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Guinea Vine het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantweg 4, Onder Papegaaiberg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0Nppfu5xLlnF7JYaDbPzufm0xkCf5817giXLkbtRcaPbL8u7fx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 4 Fisant Road Onder Papegaaiberg 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.936091709956 18.834939891411

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang