Guinea-fowl Guest House
Beskrywing
Die enigste kamer met 'n bad en nie 'n stort nie. Daar is 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n dakwaaier, elektriese komberse en 'n verwarmer. Buitedeur met stoepie. Tuinstoele en tafel op die stoep met 'n pergola en wingerd. Binnedeur lei na gastehuis se TV-kamer, kombuisie of die eetkamer. Voertuig word reg voor die buitedeur geparkeer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Seep
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Slegs die kamer. Ontbyt is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 1 dubbelbed en 1 enkelbed, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n plafonwaaier, elektriese komberse en 'n verwarmer. Buitedeur met stoepie. Tuinstoele en tafel op die stoep met 'n pergola en wingerd. Binnedeur lei na gastehuis se TV-kamer, kombuisie of die eetkamer. Voertuig word reg voor die buitedeur geparkeer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Slegs die kamer. Ontbyt is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n dakwaaier, elektriese komberse en 'n verwarmer. Buitedeur met stoepie. Tuinstoele en tafel op die stoep met 'n pergola en wingerd. Binnedeur lei na gastehuis se TV-kamer, kombuisie of die eetkamer. Voertuig word reg voor die buitedeur geparkeer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Slegs die kamer. Ontbyt is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 1 dubbelbed en 1 enkelbed, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n dakwaaier, elektriese komberse en 'n verwarmer. Buitedeur met stoepie. Tuinstoele en tafel op die stoep met groot appelkoosboom. Binnedeur lei na gastehuis se TV-kamer, kombuisie en die eetkamer. Voertuig word reg voor die buitedeur geparkeer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Slegs die kamer. Ontbyt is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Stockenstroomstraat 44, Colesberg, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang