Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gull Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 396

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 33 resensies vir Gull Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Marele L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marele L

Die beste see wegbreek.

Die beste uitsig uit jou bed vanaf die boonste verdieping! Dis priceless. Ons het nou vir die 2de keer by Gull Cottage gebly en was aangenaam verras oor die opknappings.

Nicol D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicol D

Ontspan behoorlik.

Teenaan die see, versteek agter pragtige inheemse plantegroei, vind jy Gull Cottage. Jou perfekte naweek of vakansiewegbreek plek teen 'n baie billike prys. Ons kom gou weer terug!

Gull Cottage se terugvoer

Thank you for your beautiful review. We hope to host you again in the future.

Gull Cottage
Annerie M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie M

Heerlike kuier, rustig en pragtig.

Alles wat ons nodig gehad het was daar. Die stoof se plug het nie gewerk nie maar ons kon 'n plan maak.

Claire P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Claire P

Perfect getaway!

It was the perfect getaway for our family! The view from the top bedroom was beautiful. Although pet friendly, there was no gate/fence, which made it a bit tricky. Otherwise, it was an ideal spot to stay.

Allison B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Allison B

Enjoyable weekend getaway.

As a group of friends, we really enjoyed our weekend stay. The view of the mountains from the lounge and the view of the sea from upstairs are great. The fireplace kept us warm and sharing a meal around the big table was enjoyable. Be aware that the booking site says there are 2 king beds when actually there's only 1 (upstairs). The other is a Queen bed. Also, for the 6 adults, there wasn't enough comfortable seating in the lounge. The one couch was old and wasn't very comfortable either.

Sonica L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonica L

Ideale wegbreekplekkie.

Die huis, hoewel bietjie oud, is ideaal geleë met 'n wonderlike uitsig oor die see en op die berge. Die rustigheid het ons goed gedoen, selfs die tieners het dit geniet en ons kat ook.

Stanley S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley S

Nice quiet location, close to the beach.

The photos on the website do not do the place justice. We enjoyed our stay there.

Robert D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Robert D

Felt that "cottage" was the right description.

A bit overpriced?

Ryan H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan H

Perfekte ligging. Baie rustig.

Met die see van voor en die berge agter, fynbos reg rondom, weg van die geraas en gewoel kon ons nie vir 'n beter naweek verblyf gevra het nie. Perfek en goeie waarde vir geld. Sal beslis weer bespreek.

Marele L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marele L

Gull Cottage het al ons verwagtinge oortref.

Die kothuis is gelee in 'n baie stil cul-de-sac met die mooiste uitsig oor dei see en berg! Die rotsstrand is 'n paar tree weg en die swemstrand binne 10 minute se stap! Die huis is heerlik ingerig met alles wat ons nodig het, inkluis 'n gasstoof wat baie handig was gedurende beurtkrag. Ons sal beslis weer hier kom bly. En ons hondekinders was welkom en het hulself terdeë geniet!

Natasha H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha H

Absolute bliss.

We were delighted when we arrived to see how close the cottage was to the sea. The rockpools and walks were perfect. The stay was peaceful, the sunsets beautiful and location just perfect.

Elmerencia S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmerencia S

Asemrowend. Die mooiste huis met alles wat ons nodig gehad het.

Baie gerieflik. Netjies en goed ingerig. By die see, kalm en stil.

Nicol D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicol D

Idillies.

Lieflike huis, klipgooi vanaf die see. Sal weer en weer en weer kom!

Theunis Tl S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theunis Tl S

Baie gelukkig.

Almal het baie van die plek gehou en Bettysbaai was ook wonderlik.

Jaco V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco V

Baie gesellig, buite braai lekker, maar geen binne braai.

Lekker gekuier, bietjie wind gehad maar die huis was heerlik.

Sterna M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sterna M

Heerlik rustig.

Ons het baie lekker gebly. Die huis is baie goed toegerus en die uitsig van bo af is lieflik. Die trappe boontoe is nogal steil, so nie geskik vir oumense nie. Die uitsig van die see is onder baie beperk deur die hoë bosse. Dit bied wel beskutting teen die wind. Ons kon nie die see sien as ons op stoele of die banke sit nie. Wel as jy regop staan onder in die huis. Daar is slegs rotse voor die huis, so moenie 'n strand verwag nie. Die bobbejane het ons glad nie gepla nie - behalwe dat ons nie met oop vensters kon slaap nie.

Merle M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merle M

Altyd wonderlik om hier te kuier.

Dit was ons tweede verblyf in Gull Cottage en soos die vorige keer, het ons dit baie geniet. Lucille was baie behulpsaam en professioneel en ons was aangenaam verras deur bottel wyn wat gewag het vir ons. Baie dankie weereens, Lucille. Ons sien uit na nog avonture by Gull Cottage.

Jaco D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Rustig, fynbos, natuur.

Dit was 'n baie aangename naweek. Die plek is netjies en rustig en veilig teen die see. Die bobbejane kom ook nie maklik by hierdie huis nie aangesien dit ver van die berge is.

Kay-leigh H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kay-leigh H

It was simply amazing.

The weekend was nothing short of the best time we had in a long time. Looking forward to returning.

Irene A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene A

Verblyf was baie lekker, see te rotsagtig.

Sal beslis weer van Gull Cottage gebruik maak.

Jo P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Jo P

Family holiday reunion with three generations.

Situated near the sea, but with minimal sea views from the ground floor and garden, Gull Cottage is a peaceful beach house, which suited our three couples and a young baby. The house needs some maintenance and TLC.

Chanelle J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle J

Very nice, thank you Be at Betty's Bay.

Location great, clean, worth it.

Riana R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana R

Heerlike winterwegbreek by die see!

Gull Cottage is op die perfekte plek! Net voor die huis is daar 'n heerlike plek vir skulpies soek en net om die draai is daar 'n fantastiese klein strandjie. Die hoofstrand is ook loopafstand van die huis. Ons kan nie wag om weer te gaan nie.

Shannon J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon J

The absolute perfect breakaway.

Highly recommended. Perfect for a family breakaway. Loved the sound of the waves on your doorstep.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die absolute perfekte wegbreek.

Sterk aanbeveel. Ideaal vir 'n gesinswegbreek. Ek hou van die klank van die golwe voor jou deur.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Claire K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire K

Just delightful.

Loved our stay at Gull Cottage, felt more than welcomed by the team. The spot is right by the beach and offers some stunning views. Must be amazing during whale season. The swimming beach is about 10 minutes walk away and is lovely. Also 1.5 km from the beautiful Harold Potter botanical gardens. The cottage is well equipped, has 2.5 bathrooms which suited us perfectly. Lovely area to chill and relax and more than enough board games supplied should the weather not be agreeable (although we had fabulous weather). The braai area and additional outside furniture were welcome to enjoy the lovely summers evenings outside. Thank you for making our stay awesome, we'll definitely be back.

Johan En Madeleine B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan En Madeleine B

Baie mooi en idilliese uitsigte oor berg en see.

Ongelukkig het dit gereën en wind onplesierig. Die klein kinders was dus redelik vasgehok in die huis.

Dedre P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dedre P

Rustigheid, ontspan, gesellig, mooi.

Asemrowende tyd gehad.

Zano B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zano B

Uitstekend, vriendelik en baie behulpsaam.

Dit was 'n heerlike en aangename verblyf en lekker plek om na weg te breek. Diens was uitstekend, vriendelik en baie behulpsaam.

Carina R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carina R

Netjies en skoon, maar oud.

Baie naby aan die see - 'n absolute bonus! Alles was netjies en skoon. Ongelukkig oud en ietwat afgeleef.

Ivona G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ivona G

Friendly service. Beautiful views of mountain and sea from the cottage. Despite no tv, we all enjoyed the board games.

It was spectacular. Would advise anyone to go there.

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Thomas D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas D

Fantastiese ligging met see-uitsig, heerlike kuier-atmosfeer en vriendelike kliëntediens.

Die huis was goed toegerus met die nodigste, dit was skoon en netjies. Lekker snoesige kaggelvuur gehad vir die naweek en heerlike oop spasie vir kuier en ontspan. Baie veilig gevoel met veilige parkering.

Lavonne S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lavonne S

Perfect getaway place.

It's a very nice place, clean, peaceful, near to the beach, have everything you need in the house. The best part of the house was my room on top, the view is breathtaking and love that there is a bath and shower and toilet on top as well, I'll definitely go there again soon, thanks Gull Cottage.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 2733, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79b177148a80c0b61280457d40bc24f03129fd526fdaa636c84b1d220e9ccfbe66af985a335b9f3d527c274a20ae33c8f5f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 33 5 1 5 2733 Marine Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.357644140396 18.931037

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang