Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gull Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Marele L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Die beste see wegbreek. Die beste uitsig uit jou bed vanaf die boonste verdieping! Dis priceless. Ons het nou vir die 2de keer by Gull Cottage gebly en was aangenaam verras oor die opknappings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicol D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Ontspan behoorlik. Teenaan die see, versteek agter pragtige inheemse plantegroei, vind jy Gull Cottage. Jou perfekte naweek of vakansiewegbreek plek teen 'n baie billike prys. Ons kom gou weer terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucille
Gull Cottage
Thank you for your beautiful review. We hope to host you again in the future.

Annerie M
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Heerlike kuier, rustig en pragtig. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Die stoof se plug het nie gewerk nie maar ons kon 'n plan maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claire P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

Perfect getaway! It was the perfect getaway for our family! The view from the top bedroom was beautiful. Although pet friendly, there was no gate/fence, which made it a bit tricky. Otherwise, it was an ideal spot to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Allison B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2024

Enjoyable weekend getaway. As a group of friends, we really enjoyed our weekend stay. The view of the mountains from the lounge and the view of the sea from upstairs are great. The fireplace kept us warm and sharing a meal around the big table was enjoyable. Be aware that the booking site says there are 2 king beds when actually there's only 1 (upstairs). The other is a Queen bed. Also, for the 6 adults, there wasn't enough comfortable seating in the lounge. The one couch was old and wasn't very comfortable either.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sonica L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Ideale wegbreekplekkie. Die huis, hoewel bietjie oud, is ideaal geleë met 'n wonderlike uitsig oor die see en op die berge. Die rustigheid het ons goed gedoen, selfs die tieners het dit geniet en ons kat ook.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stanley S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2023

Nice quiet location, close to the beach. The photos on the website do not do the place justice. We enjoyed our stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Robert D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2023

Felt that "cottage" was the right description. A bit overpriced?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ryan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Perfekte ligging. Baie rustig. Met die see van voor en die berge agter, fynbos reg rondom, weg van die geraas en gewoel kon ons nie vir 'n beter naweek verblyf gevra het nie. Perfek en goeie waarde vir geld. Sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marele L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Gull Cottage het al ons verwagtinge oortref. Die kothuis is gelee in 'n baie stil cul-de-sac met die mooiste uitsig oor dei see en berg! Die rotsstrand is 'n paar tree weg en die swemstrand binne 10 minute se stap! Die huis is heerlik ingerig met alles wat ons nodig het, inkluis 'n gasstoof wat baie handig was gedurende beurtkrag. Ons sal beslis weer hier kom bly. En ons hondekinders was welkom en het hulself terdeë geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 396

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 2733, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79b177148a80c0b61280457d40bc24f03129fd526fdaa636c84b1d220e9ccfbe66af985a335b9f3d527c274a20ae33c8f5f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 33 5 1 5 2733 Marine Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.357644140396 18.931037

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang