Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gull Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 2733, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Gull Cottage is 'n tradisionele strandkothuis op die seefront in Bettysbaai. Gaste kan ononderbroke see-uitsigte geniet en die verskeie strande naby die huis verken. Die kothuis het nie 'n TV nie en is dus 'n rustige plek met baie plaaslike doendinge, natuurwandelings, botaniese tuine, strandaktiwiteite en sandplankry-geleenthede.

Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die boonste hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 2 slaapkamers op die onderste verdieping. Die eerste een het 'n koninggrootte-bed en die ander een het 2 enkelbeddens. Dié slaapkamers deel 'n badkamer met 'n aparte toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die eerarea het sitplek vir 8 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel. Die leefarea bied toegang tot 'n tuinarea met ingeboude braaigeriewe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Marele L
Saam met lewensmaat
5.0
Die beste see wegbreek. Die beste uitsig uit jou bed vanaf die boonste verdieping! Dis priceless. Ons het nou vir die 2de keer by Gull Cottage gebly e...
Sien meer
Mrt 2024
Nicol D
Saam met vriende
5.0
Ontspan behoorlik. Teenaan die see, versteek agter pragtige inheemse plantegroei, vind jy Gull Cottage. Jou perfekte naweek of vakansiewegbreek plek t...
Sien meer
Mei 2023
Annerie M
5.0
Heerlike kuier, rustig en pragtig. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Die stoof se plug het nie gewerk nie maar ons kon 'n plan maak.
Feb 2023
Sonica L
Gesin met tieners
4.8
Ideale wegbreekplekkie. Die huis, hoewel bietjie oud, is ideaal geleë met 'n wonderlike uitsig oor die see en op die berge. Die rustigheid het ons goe...
Sien meer
Jul 2023
Claire P
Gesin met klein kinders
4.4
Perfect getaway! It was the perfect getaway for our family! The view from the top bedroom was beautiful. Although pet friendly, there w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 396

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Marienerylaan 2733, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gull Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 2733, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79b177148a80c0b61280457d40bc24f03129fd526fdaa636c84b1d220e9ccfbe66af985a335b9f3d527c274a20ae33c8f5f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 33 5 1 5 2733 Marine Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.357644140396 18.931037

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang