Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gulls Way

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Leon V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Heerlik gekuier. Fantastiese uitsigte. Dit was 'n goeie begin tot ons vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henning H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Comfortable home with an incredible setting! We loved our stay at Gulls Way. The setting is fantastic, the home is well-equipped and very clean, and the hosts are kind and communicate well. We hope to be back in the future!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sally
Gulls Way
So glad you enjoyed your stay. We would love to see you again. Thank you for being such lovely guests.

Arielle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Wonderlik en rustig. Baie netjies en mens kry 'n regte see-huisie gevoel. Die see sus mens aan die slaap snags en die asemrowende uitsig komplimenteer jou oggend koffie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sally
Gulls Way
Thank you being such wonderful guests. You left the house as you found it, neat and tidy. Hope you return someday.

Rentia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Hartsplek. Ons het swaar weggegaan van Gulls Way, twee aande was gans te kort. Ons hou elke jaar vakansie in Keurboomstrand maar kamp altyd. Hierdie huis was dus 'n uitsondering en wat 'n voorreg! Die nostalgie wat kleef aan die huis is oorverdowerend en dit het my teruggevat na die gesin se jare lange vakansies by die see, asof ek saam met hulle daar was. Die huis is skoon en gemaklik ingerig en die antiekes se reuke en gemak vat jou ver weg. Ons kon vir niks meer vra nie, en het niks gekort nie. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sally
Gulls Way
Thank you so much for this lovely heartwarming review! Baie baie dankie! Jy veel regtig dieselfde as ons oor ons familie huisie! Toni for Sally, Margaret and the Knight family

Lynn E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

A really lovely spot to spend a few days and a longer holiday. Gull's Way is a comfortable and rustic bungalow well suited to our needs and provided an enjoyable holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sally
Gulls Way
Thank you so much.

Robyn P
Kort verblyf
5.0
Okt 2017

Lovely accommodation with stunning views! Clean, relaxing environment with beautiful art adorned walls. Surrounded by nature!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sally
Gulls Way
Thank you so much Robyn.

Alecha B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2017

Oulike klein huisie. Het Gulls Way rêrig geniet! Margaret en Sally was baie hulpvaardig en vriendelik! Dis 'n pragtige houthuis met die beste uitsig! Sal dit beslis weer vir 'n vakansie by Keurboomstrand bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sally
Gulls Way
Thanks so much, We enjoyed having you to stay! Hope to see you again. Regards Sally Margaret (and Toni)

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sally Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 13, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwYqhxkHCKzZRHhuMLO0TPLPM0LrV0LkvuRrLuIs36xsc9wNurX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 13 Main Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.003119 23.456743

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang