Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gulls Way

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 13, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 700 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Gulls Way is 'n bekoorlike, houtstrandkothuis in Keurboomstrand, naby Plettenbergbaai. Ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek naby 'n verskeidenheid besienswaardighede binne die Tuinroete. Gratis Wi-Fi.

Dié kothuis bied lieflike see-uitsigte vanaf die agterplaas en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed; die tweede kamer het 2 enkelbeddens, en daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea wat geskik is vir 1 kind. Om hierdie rede het die kothuis slaapplek vir maksimum 4 volwassenes, maar jy kan ook 'n ekstra kind slaap. Die badkamer het 'n stort en wasbak, asook 'n aparte toilet.

Die kombuis het al die toebehore om maaltye voor te berei en te kook, en daar is 'n aparte waskamer met 'n wasmasjien en strykgeriewe. Die sitkamer het gemaklike sitplek en platskerm-TV met DStv. Die agterplaas bied 'n lieflike skadutuin met 'n bankie, waar mens die see kan sit en bewonder. Daar is ook braaigeriewe met sitplek. Van die voorste ingang af is daar 'n pragtige uitsig oor die inheemse woud.

'n Toesluitmotorhuis is beskikbaar vir 1 voertuig om in te parkeer. Daar is addisionele parkeerplek buite. Gulls Way is 5 minute se stap af na die strand, en 15 tot 20 minute se ry vanaf die sentrale Plettenbergbaai.

Neem asseblief kennis dat ons nie Matric Plett Rage-besprekings neem nie aangesien ons te ver van die lokaal af is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sally Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 13, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gulls Way het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 13, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwYqhxkHCKzZRHhuMLO0TPLPM0LrV0LkvuRrLuIs36xsc9wNurX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 13 Main Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.003119 23.456743

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang