Gultyde Guest House
Beskrywing
Die verblyf is in die binnehof en het 1 slaapkamer, 'n en suite-badkamer, 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Daar is ook slaapplek vir kinders in 'n bababed of klein matrassie, indien nodig. Die eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Gaste geniet toegang tot braaigeriewe, die binnehof en veilige parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode.
Harde geraas/musiek word nie toegelaat nie.
'n Daaglikse skoonmaak van die kamer is op versoek beskikbaar.
Wasgoeddienste is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: See-weg 3, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang