Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gum Tree Glen

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peta
Gum Tree Glen
We are so happy you enjoyed your stay, Michelle! Please come again soon with your mom! Peta

Jana T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustige, skoon en warm plekkie. Ongelooflike uitsig van die stoep af. Skoon, warm plek vir die winter. Gasvrou behulpsaam en doen ekstra moeite. Oorslaap was heerlik, ons wou langer bly. Sal definitief beplan vir 'n langer kuier volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peta
Gum Tree Glen
Jana, we are so happy you enjoyed your stay with us and we look forward to welcoming you all again soon. Thanks too, for leaving Wrinkly Tin Cottage so neat and tidy.

Nikolene T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Cosy with a beautiful view. Mooiste uitsig, met baie vriendelike diens. 'n Wonderlike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Het omgewing goed verken. Is goed geleë daarvoor. Baie lekker gebly met 'n rustige plaasatmosfeer. Gasvrou het ons hartlik ontvang. Alles wat jy nodig het is beskikbaar. Is bederf met meer as normale vir selfbediening verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peta
Gum Tree Glen
Tinus, we are delighted that you enjoyed your stay at Wrinkly Tin Cottage. We look forward to hosting you and your family again in the future.

Sunet D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

A nice stayover in a beautiful part of our country. Stunning view. The host went through extra trouble to accommodate us on short notice. Nice touches with fresh milk, eggs and rusks for breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanetta T
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Oulike huisie met pragtige uitsig met alles wat jy benodig. Gasvryheid en veilig. Heerlik! Pragtige uitsig. Gasvrou baie gaaf. Ons is heerlik bederf met vars plaaseiers, melk, sjerrie, brood, alle tees, koffie, en beskuit. Die huisie was heerlik knus en is verwarm met ons aankoms. Elektriese komberse op alle beddens, net reg vir die koue weer van die Midlands. Dankie vir 'n heerlike oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peta
Gum Tree Glen
We are delighted that you loved your stay at Wrinkly Tin Cottage, Jeanetta, and we so look forward to hosting you again in the future!

Ria V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Pragtige plekkie met pragtige uitsig. Pragtige plekkie. Het lekker geslaap en die uitsig is asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peta
Gum Tree Glen
We are so happy you enjoyed your stay, Ria! Please come again soon!

Claudine B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Beautiful spot, even greater if one can use the verandah (in nice weather). We love the area and had a very peaceful stay. The cottage was great for the 2 nights, superb inside - it's just too difficult to come onto the veranda and entrance or leave the cottage. The steps are hideous, too steep, not suitable for older persons or persons with physical disabilities. The very rocky 'gravel' road leading to the cottage is a bit long and guests really need a stronger vehicle with good clearance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peta
Gum Tree Glen
Claudine, I am so sorry the steps were difficult for you. We are aware they are not ideal for disabled guests, and we are planning to adapt the small step at the other end of the veranda for easier access. I'm sorry too for the poor weather! Regarding the 3km access dirt road, we have never yet had a car that hasn't been able to reach us. A guest with a very low slung Porsche recently travelled on the road several times during his stay without incident, albeit very slowly! And our neighbour, with his little Hyundai Getz, makes the journey into Howick every day along the road. I'm sorry again for any discomfort suffered by you both but we are delighted that you loved the cottage itself as much as we do!

Allan M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Great stay. Unit nice and clean. The stay was great. The dirt road is only 3 km long and is suitable for normal cars driven at low speed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Peta
Gum Tree Glen
Really happy you enjoyed your stay, Allan! It was a real pleasure hosting you. Please come again soon!

Henk F
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Mooi plek, wonderlike gasvryheid en baie vriendelik. Grondpad is 'n uitdaging. Ons het baie lekker gebly. Loadshedding was ongelukkig deel van die naweek en het die eetreeëls moeilik gemaak. Die gasvrou het egter vir ons 'n flits beskikbaar gestel en die meeste van die bedlampies in die kamer het gloeilampies gehad wat gewerk het. Die grondpad na Gum Tree is nie 'n baie mooi pad nie. 'n Bakkie / 4x4 / of SUV sal makliker die pad ry, gewone voertuie moet egter baie stadig ry. Die uitsig op die plaas is pragtig. Die omgewing is baie mooi. Die gasvrou en haar broer was baie vriendelik en regtig baie behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Peta
Gum Tree Glen
Hi Henk, apologies for the load shedding... It is always hugely inconvenient! We are happy you enjoyed your stay, and yes, the dirt road is not entirely comfortable for tiny cars or low-slung cars, being a bit bumpy in places, but we have never yet had a car that couldn't cope with it.. including a recent guest in his Porsche who made several trips into town and back on that road during his stay here! We hope to see you again!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Peta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R740
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R740
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D22 Curry's Post-pad, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE1NjM1NWY2LTJjNmQtNDk2Ny04ODU2LWI0YjE5MTgwNzYzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag (plek vir 2) 92 5 1 5 D22 Curry's Post Road Howick 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.385843144802 30.195648778717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang