Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gum Tree Glen

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D22 Curry's Post-pad, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R740 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gum Tree Glen is 2 selfsorg-eenhede in KwaZulu-Natal se pragtige Middellande, net 'n klipgooi vanaf Curry's Post en 10 minute se ry vanaf Howick met sy pragtige waterval en inkopieplekke. Dié eenheid kyk uit oor die majestueuse Karkloofvallei.

Gum Tree Glen word omring deur plase, bome en lowerryke velde en bied slaapplek op 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank in selfsorg-ateljeewoonstel. Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, yskas en mikrogolf, en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale. Die badkamer het 'n stort. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Wrinkly Tin Cottage is 'n bekoorlike huisie van hout en yster met hotelgehaltelinne en beddens, 'n toegeruste kombuis en 'n pragtige uitsig oor die golwende heuwels van die Karkloofvallei. Die kothuis het 2 slaapkamers en 2 badkamers en het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n slaapbank. Daar is ook 'n grasvryheid TV-pakket met beperkte kanale wat gaste kan geniet.

Wild is volop in die omgewing. Kyk uit vir die duikers en ribbokke, hou jou oë en ore oop vir die visarend se kenmerkende roep en jakkalse in die nabygeleë woude. Die pragtige Sakabula Gholfbaan met sy 18 putjies is lekker naby en gholfspelers kan gerus ook 'n draai gaan maak by Bosch Hoek Gholfbaan. Altwee gholfbane is puik.

Gum Tree Glen se ligging is puik ten opsigte van al die trou-venues in die omgewing, soos Old Halliwell en Cranford Country Lodge. Bring gerus jou fiets en jou stapskoene saam en verken die Meander of die bekende Sappi MTB-roetes ind ei Karkloof. Piggy Wiggly met sy mini-treinritte is ideaal vir gesinne. Maak gerus ook 'n draai by die Zipline en Karkloof Canopy Tours. Gum Tree Glen is net 10 minute vanaf Midmardam.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Jana T
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige, skoon en warm plekkie. Ongelooflike uitsig van die stoep af. Skoon, warm plek vir die winter. Gasvrou behulpsaam en doen ekstra moeite. Oorsl...
Sien meer
Jun 2024
Nikolene T
Gesin met tieners
5.0
Cosy with a beautiful view. Mooiste uitsig, met baie vriendelike diens. 'n Wonderlike gasvrou.
Mrt 2024
Lizelle S
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely fantastic. This was an absolute bliss of a holiday. I can only thank the host for their hospitality and kindness. I will rec...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Brigitte R
Saam met lewensmaat
5.0
Weggesteekte klein juweel in die Middelande. Peta was uiters vriendelik met baie raad en idees. Die plekkie is knus en volledig ingerig, sal enige tyd...
Sien meer
Des 2023
Tinus R
Saam met lewensmaat
4.8
Het omgewing goed verken. Is goed geleë daarvoor. Baie lekker gebly met 'n rustige plaasatmosfeer. Gasvrou het ons hartlik ontvang. Alles wat jy nodig...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Peta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • D22 Curry's Post-pad, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Gum Tree Glen het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R740
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R740
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D22 Curry's Post-pad, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE1NjM1NWY2LTJjNmQtNDk2Ny04ODU2LWI0YjE5MTgwNzYzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag (plek vir 2) 92 5 1 5 D22 Curry's Post Road Howick 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.385843144802 30.195648778717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang