Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gumtree Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gerry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Gumtree Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marianna S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna S

Dit is een van die beste gastehuise waar ek nog oorgeslaap het. My benchmark is.

Die verblyf was baie aangenaam. Die gasheer is hulpvaardig sonder om opdringerig te wees.

Andrew H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew H

Skoon, modern en als werk.

Vriendelike ontvangs, uistekende gasvryheid en lees maar die huisreëls.

Lee G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee G

Perfect stay!

Absolutely amazing! Will definitely return.

Gumtree Guest House se terugvoer

Thank you Lee.
Promise me next time you will stay for breakfast.

Gumtree Guest House
Alan A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alan A

Perfect facility, friendly owner.

Excellent, everything you need for a great stay.

Elsa V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa V

Lekker plek met gawe gasheer.

9 nagte tydens KKNK. Die gebrek aan kaste om my hele tas uit te pak het my aanvanklik gepla, maar al die ander lekker dinge het my gou daarvan laat vergeet. Die bed het lekker geslaap. Die ligging is baie sentraal en stapafstand van alles wat ons wou doen. Kon selfs saans na die musiek van feesterrein luister. Die ontbyt is heerlik. Gerry is vriendelik en baie behulpsaam. Die voorsiening wat gemaak was vir beurtkrag was baie bedagsaam. Kamers het elkeen sy eie buitedeur met lekker gemakstoele buite en kuierplekke in die mooi tuin. Het baie lekker daar gebly.

Gumtree Guest House se terugvoer

Baie dankie Elsa.
Ek het baie lekker saam met julle gekuier en hoop om julle weer te sien by die KKNK.

Gumtree Guest House
Piet B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet B

Baie lekker, moes nog 'n dag langer gekuier en bespreek het.

Ons sal verseker weer by hulle bespreek in die toekoms.

Gumtree Guest House se terugvoer

Baie Dankie Piet. Hoop om julle 4 gou weer te sien.

Gumtree Guest House
Stephanie R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie R

Gumtree was ideaal geleë vir die KKNK venues en restaurante.

Die eienaar was baie vriendelik en gasvry en die ontbyte heerlik en keurig. Die buitekamers is nie heeltemal privaat nie, aangesien hulle aangrensend op 'n stoep uitloop.

Gumtree Guest House se terugvoer

Dankie Staphanie
Baie aangenaam om julle te ontmoet en hoop om julle weer binnekort te sien.

Gumtree Guest House
Grethe S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grethe S

Heerlik.

Stoepie wat vloei uit slaapkamer baie lekker. Vars wit beddegoed, goeie kamerdiens, groot genoeg stort. TV dalk bietjie klein en outyds, maar kamer baie gerieflik. Heerlike ontbyt.

Gumtree Guest House se terugvoer

Thank you for taking the time to write a review Grethe. It was great to have you stay with us during the KKNK.

We hope you had a good drive home and hope we will see you again at Gumtree in the not too distant future.

Groete,
Phil

Gumtree Guest House
Antje B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antje B

Very nice guest house, great hosts.

Although we stayed only for one night we were warmly welcomed. Phil gave us lots of practical tips and even sketched little maps to make sure we got to the right places. We really enjoyed our stay, the tranquility of the garden, the lovely breakfast and we can't thank you enough for your efforts with our left-behind purse. You saved our day!

Gumtree Guest House se terugvoer

Thank you for your review Antje! It was a pleasure to meet you and your family and to have you all stay at Gumtree GH. Hopefully, we will see you again at Gumtree in the not too distant future.

Gumtree Guest House
Leticia M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leticia M

Baie behulpsame en vriendelike eienaars.

Die verblyf was soon, netjies en stunning! Ontbyt was heerlik en die bedagsaamheid van die eienaars amazing.

Gumtree Guest House se terugvoer

Hi Leticia, thank you for the review.
We hope all is well with you both and that you have recovered well from your MTB accident. Hopefully we will see you again at Gumtree for another shot at the 36One or maybe the Cape Pioneer or Attakwas.
Kind regards,
Phil and Linda

Gumtree Guest House
Daniel S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel S

Baie stof in kamer.

Kamer was vol stof en vuil onder beddens.

Gumtree Guest House se terugvoer

Hi Daniel,

Thank you for taking the time to post a review although we are a little puzzled by your ratings. It is a pity that you said nothing to us when you were here about your concerns. When you departed, you told us you were happy and said you would return on your next trip to Oudtshoorn.

However we will double check your room and ensure that there are no problems - we do take cleanliness seriously. We have had no complaints or concerns from guests occupying the room you did since you left, but we will still double check this thoroughly.

I apologize for the dust and will take the necessary steps to ensure that this does not happen again.

Regards,

Phil

Gumtree Guest House
Leon N - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon N

Dit was 'n eersteklas ervaring!

Baie dankie, ons sal beslis weer daar gaan oorbly.

Adriana R - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriana R

Very nice accommodation!

Friendly couple who made our short stay a success! Two nice adjacent rooms with good beds and a complete bathroom with a good shower. Nice garden with a small swimming pool. The breakfast was excellent!

Hennie V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Uitstekende verblyf - smaakvolle kamers toegerus met alle fasiliteite.

Dit was 'n heerlike ervaring om hier tuis te gaan! Ons gasheer en gasvrou het geen moeite ontsien om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak nie - van aanbevelings oor restaurante, die doen van besprekings namens ons ens. Die filterkoffie in die kamers was 'n lekker verassing. Ook die verwelkomingsdrankies in die kroegie.

Craig B - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig B

Lovely guesthouse, well-situated and great hosts!

Phil was very accommodating and found us alternative accommodation due to a booking error on my part. Very neat rooms - perfect for a family with adjoining en-suite rooms. Breakfast was fantastic.

Karina C - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina C

Fantasties!

Baie gasvry ontvang en diens uitstekend! Pragtige kamers wat netjies en luuks was. Die ontbyt was ongelooflik! Een van die beste plekke waar ons al oorgebly het. Sal baie beslis weer daar oorbly.

Dawid N - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid N

Uitstekend!!!!

Skoon en netjies. Einaars baie gaaf en gaan uit hulle pad om jou te laat tuis voel. Sal Gumtree gaste huis ter enige tyd aanbeveel.

Rassie S - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rassie S

'n Aangename plek om 'n lang reis te onderbreek ...

'n Plek wat mens met 'n oop gemoed kan aanbeveel! Dankie.

Lampies L - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lampies L

Puik - oggendete baie besonders.

Hierdie gastehuis is een van dié wat 'n mens kan aanteken om weer te gaan bly - puik diens, baie goeie akkommodasie en puik ete, asook baie goeie aanbeveling van restaurante.

Paul B - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul B

Dit was 'n onvergeetlike aand van ontspan en lekker lag.

Ons is met ons aankoms vriendelik verwelkom. Ons is dadelik na ons kamer geneem wat verskriklik netjies was. Ons het later ook 'n verwelkomingsdrankie ontvang. Die swembad was ook vreeslik lekker en die ontbyt was absoluut vyfster. Ons sal dit vir al ons vriende aanbeveel.

Suna P - Jun 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suna P

Perfectly situated.

I had a lovely stay.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 139 Kerkstraat, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxNDYxMTg4LTkwYjgtNGI4ZC1hYjdhLTliODRjNDA1YzJhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 139 Kerkstraat Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.588280063693 22.201555967331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang