Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gunner's Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sarel Cilliersstraat 59, Napier, Napier 7270, Wes-Kaap
  • Vanaf R695 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gunner's Lodge bied gehalte verblyf aan alle reisigers in Napier.

Die lodge het gerieflike gastekamers. Elkeen van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort-oor-bad. Die gesinsuite het 1 dubbelkamer wat deur 'n dubbelkamer verbind word. Alle kamers is met DStv en tee- en koffiegeriewe toegerus.

Hierdie gerieflike bed-en-bad gastehuis is in Napier in die Overberg-streek van die Wes-Kaap, Suid-Afrika, geleë en is ideaal vir reisigers wat op soek is na plattelandse vakansieverblyf naby Kaapstad.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Kobus N
Besigheidsreis
5.0
Rustig en stil. Gasvrye mense. Groot kamer, skoon en netjies.
Mei 2024
Johan V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjie en skoon. Stil en rustig. Pragtige ou huis met oorspronkelike vloere en plafon. Die antieke meubels pas pragtig in.
Apr 2023
Hedwig L
Saam met lewensmaat
4.6
Pragtige plekkie. Die dorpie is mooi en Gunner's Lodge is uitstekend geleë.
Apr 2023
Bernard L
Saam met lewensmaat
4.2
Very enjoyable. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2023
Christa V
Saam met lewensmaat
4.0
Baie lekker Lekker gebly, daar was net geen DStv nie!
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Rosemary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Sarel Cilliersstraat 59, Napier, Napier 7270, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gunner's Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Napier Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R695
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R695
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sarel Cilliersstraat 59, Napier, Napier 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0MjI2ZDVlLTYyYTctNDlhNi1hNmQxLTAyYmExNDZkYTEwMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 59 Sarel Cilliers street Napier Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.472046622756 19.898616671562

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang