Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gunsfontein Eco Farm

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R717, Gunsfontein 213, Reddersburg, 9904, Vrystaat
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Gunsfontein Eco Farm is aan die buitewyke van Reddersburg geleë en is ideaal vir gesinne of groepe vriende rustige verblyf in 'n bekoorlike selfsorgplaashuis soek.

Hierdie verblyf met 'n koloniale plaashuisstyl bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die oorblywende 2 slaapkamers het dubbelbeddens. Gaste deel 'n gastetoilet en 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, 'n Welcome Dover-stoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Ander geriewe sluit WiFi, 'n TV, braai-area, 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n stoep en 'n houtvuurwarmbad in. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gunsfontein Eco Farm is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en bied 'n idilliese toevlugsoord weg van die gewoel van die stad. Dit is die perfekte bestemming vir 'n rustige naweek- of vakansiewegbreek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Hier praat ons

  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Gunsfontein Eco Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Annemé Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • R717, Gunsfontein 213, Reddersburg, 9904, Vrystaat
  • Gaste dink Gunsfontein Eco Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R717, Gunsfontein 213, Reddersburg, 9904, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69fb790f979bd00f03e58c5e91b9dc90f64093b9e99d28107ec9aa996dd21ed3e96a7ed49d976eff0dd072f7ddf9eac96000?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 R717 Gunsfontein 213 9904 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.647184727807 26.068957404885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang