Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gunsteling

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Echbert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Gunsteling
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Louisa C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa C

Amazing!

Heerlike stil wegbreek, sal enige tyd weer daar bly.

Pieter D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Sal weer van hierdie oorslaapplek gebruikmaak.

Groot, ruim plaashuis, afgeleë maar veilig.

Mario F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mario F

Tussen die heuwels.

Pragtige ou plaashuis, met items uit 'n ander era. Egbert het ons gesin teen die berg opgeneem en die boesman-tekeninge op die sandsteen gaan wys. Dit is die moeite werd om die berg na die Noord-Weste van die plaashuis uit te klim - dit was 'n letterlike en figuurlike hoogtepunt van die 2-aandverblyf.

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gunsteling Plaas, Molteno, 5500, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27b605981ecf2ef0271154f4ebab30e582b2c68955ac3326b07942b4b07c53ba512556768929be86af6967dd1140cdf8e4ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Gunsteling Farm Molteno 5500 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.568056588252 26.218305086713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang