Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gunyatoo Trout Farm and Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

DD Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 49 resensies vir Gunyatoo Trout Farm and Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Debbie J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie J

Baie vriendelike diens en baie behulpsaam, rustig, ontspannend.

Ons het verskriklik lekker gebly in die eco love shack. Die span is fantasties. Hulle is baie vriendelik, en laat jou tuis voel! Baie gehelp met idees vir wat om te doen in die area (tips & tricks). Ons het aandete bespreek en dit was vrek lekker! Defnitief 'n moet proe! Ons sal definitief weer hier bespreek . Aan die span - julle is tops!

Gunyatoo Trout Farm and Lodge se terugvoer

Thank you.
It's always good to hear that guests enjoyed their stay.
I hope the memories will keep you smiling.
Take care.
Debs
Gunyatoo Trout

Gunyatoo Trout Farm and Lodge
Calvin S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calvin S

Absolutely wonderful experience.

Absolutely lovely setting. Quiet, peaceful, clean and perfect spot to simply escape the hustle and bustle of everyday life. Hosts are lovely and easy to deal with as well. Very accommodating.

Jeanette M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette M

A wonderful experience and a wonder.

We enjoyed our stay at Gunyatoo Trout Farm and Lodge. The place is absolutely beautiful and functional. It had everything we needed and more. Everything has been carefully considered to make it work for families, small groups, and larger groups. The rooms are spacious and very neat, and the entertainment space has all you need for entertainment. The views are amazing, and the hosts are absolutely wonderful. Did I also mention that it comes with cleaning services, which made our stay even more wonderful without having to worry about dishes for 20 people? I recommend Gunyatoo Trout Farm and Lodge to anyone wanting to experience nature and disconnect from the city noise.

Jolanda H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda H

Baie lekker - voel of jy in jou eie wêreld is.

Afgesien van die feit dat die Stargazer nie krag het nie, het ons dit nie eens regtig agtergekom nie. Die donkie (vir die warm water) werk goed. Sou voorstel dat meer hout voorsien word vir die donkie. Verder baie lekker.

Hanné B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanné B

Rus vir die siel in die natuurskoon.

Ons het baie lekker gebly in die Eco love shack. Skoon vergeet daar is iets soos load shedding en elke aand snoesig voor die kaggel gesit. Dit laat jou vergeet van die realiteite en laat jou rustig ontspan. Ons het so lekker gebly dat ons ons verblyf verleng het met 'n halwe week. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Hulle ken die omgewing en gee goeie wenke oor aktiwiteite om te doen in die omgewing.

Gunyatoo Trout Farm and Lodge se terugvoer

Thank you.
May the memories keep you smiling.
Take care and stay safe.

Gunyatoo Trout Farm and Lodge
Eric R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eric R

Baie mooi plek.

Baie "lekke" plek, baie netjies en mooi. Vriendelike mense en waarde vir geld. Genoegsame plek vir 'n gesin van 4 tot 6.

David D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David D

Just a resting place.

Nothing much to do, just sleep and see the bush.

Johan K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan K

Perfek as jy off the grid wou bly maar nie vir ons nie.

Ons gesin sal dit nie noodwendig aanbeveel nie omdat dit off the grid was. Ons sou graag 'n ingeligte keuse wou hê om te besluit of ons off the grid wou bly. Warm water d.m.v. donkie stook. Geen elektrisiteit. Oukersaand slegs kampligte. Onderste 2 beddens kort aandag. Matrasse moet vervang word. Eienaars was ongelooflik vriendelik en behulpsaam.

Klarinda S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klarinda S

Naby aan natuur.

Was baie lekker. Die weer het nie lekker saamgespeel nie, maar ons het dit steeds baie geniet.

Chanell S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanell S

Wonderlike uitsig.

Ons kon ontspan met dié mooiste uitsig, netjiese verblyf en rustige atmosfeer. Perfekte wegbreek.

Marcia V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcia V

Rustig en die beste plek om te kan ontspan van die besige lewe daar buite.

Dit was regtig lekker, en soms het mens daardie blaaskans nodig om te kan ontspan sonder TV en netwerk, en net bietjie die natuur te aanskou. Dit help mens om tyd te vat net vir jouself en die mooi daar buite

Samantha W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha W

Home away from home

What an amazing experience it was to stay here truly felt welcome and at home. Would recommend it to any and everyone wether you want to go away for a weekend or for a few weeks this is the perfect spot for all young and old. If you stay in the lodge with the DBB option you are sure not to go hungry.

Gavin M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gavin M

Skoon, netjies en gerieflik. lekker naby (12km) aan die skietbaan.

Sien sterre.

Iris O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Iris O

Very peaceful, relaxing and different.

Eco Cottage is perfect even without power, the solar and gas was perfect. Debbie arranged recharging of extra lights. The donkey system for the geyser was not much fuss. The lodge area is perfect for the younger crowd that was with us.

Berna V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna V

Vreedsaam en rustig

Kraakvars wit linne, goed toegeruste houthuis. Lieflike kuierplek by die hoofgebou met veerpeiltjies, ’n pooltafel, swembad met lê stoele, en ’n kaggel.

Louis Jacobus R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis Jacobus R

Asemrowende area in die berge, baie rustig en gasvry.

Die gebied het baie history en is geleë tussen die berge en plantasies. Die pad na Gunyatoo is redelik en kan per normale voertuig bereik word. Daar is lekker uitdagende bergfietsryroetes, van hulle nie vir die beginners nie. Jy kan ook die staproetes doen en ook 'n vis of twee vang.

Monique C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Monique C

Was lekker gewees.

Sien sterre.

Tsakani M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tsakani M

Will definitely visit the place again in future.

A heartfelt thank you to Debbie at the lodge. Very hospitable and she made our stay feel like we are home away from home. This was an experience we will cherish as a family.

Alison P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alison P

Friendly hosts and a welcoming visit.

Very nice accommodation which is close to the attractions in the area. The hosts were warm and welcoming. We had a great stay.

Js N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Js N

Netjiese, skoon verblyf.

Ons het in die houthuis gebly en die trappe is nie met 'n kleinding aan te beveel nie. Alles wat nodig was in die huis. Onderhoud sal binnekort gedoen moet word op die huis. Die ligging is pragtig, maar ek sal nie die plek aanbeveel as jy ernstig forel wil hengel nie. Die beskrywing lees as werkende forelteelplaas. Die foreltelery is lankal nie meer werkend nie. Dus neem ek aan die damme is lanklaas gestock met forel. Ek sal die lodge aanbeveel vir 'n gewone wegkomnaweek en moenie gesien word as hengelparadys nie.

Lisa L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa L

Had a lovely time.

It is a stunning place, the owners are very nice friendly people and the breakfast and dinner was something out of a book! Just amazing! We stayed in one of the rooms and breakfast and 5 course dinner were included in the price.We had a lovely stay and would definitely return! If your looking for just a break away, this is the best place to go.

Denise H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise H

The place to get away from it all.

What a beautiful place. Literally kick off your shoes and enjoy the tranquility.

Carol C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol C

Fantasties, almal so behulpsaam en vriendelik, ons het niks kort gekom nie.

Kan nie wag om weer hier oor te bly nie, een van die mooiste plekke, rustig en stil. Damme om in vis te vang, het gaan stap, dis pragtig hier. Eienaar so vriendlik, ons het absoluut alles gehad wat ons nodig gehad het. Sal definitief aabeveel!

Christel V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel V

Pragtige stiltes, baie privaat en gemaklik. Perfek vir 'n paartjie of gesin om weg te breek.

Sien sterre.

Arnold P - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold P

Rustig en gasvry.

Sien sterre.

Mariska R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska R

Wonderlike ervaring.

Die plaas is 'n ontsnapping vir die gewone reisiger. Die gasvrou en heer was vriendelik en behulpsaam. Die kos was uit die boeke en detail het in elke ete gegaan. Definitief 'n plek wat ek sal aanbeveel as jy rus vir die siel soek en die lekkerste kos in die kontrei wil eet.

Alinda V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alinda V

The only thing we did not like was that we could spend only one night at this beautifull place!

We really enjoyed our stay in the self-catering cottage at Gunyatoo Trout Farm. Our arrival was well prepared (there were even fresh flowers in the cottage to welcome us!). I would definitely recommend a stay at this location if you like to be away from the crowds and to relax.

Ida J - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida J

Dit was oornagverblyf vir ons, maar presies waarna ons gesoek het, skoon slaapplek en uitstekende kos!

Ons was op 'n 3-dag motorfiets toer en na 'n lang dag het jy 'n goeie bed en kos nodig en dit was presies wat ons gekry het. Mense was gasvry, ons het onmiddellik tuis gevoel en kon ons skoene uitskop en 'n drankie geniet op ons eie privaat stoep met 'n uitsig. Die beste deel van Gunyatoo is die 5-gang maal aandete ... onverbeterlik! En net so 'n stewig ontbyt. Waarde vir geld in hoofletters!

Nelius G - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelius G

Netjies, skoon, wonderlike gasvryheid, en ek sal verseker weer daar gaan bly.

Ons het net vir 2 aande daar geslaap maar wens ons kon langer bly. Die omgewing is skoon en stil en mens voel een met die natuur. Die vrou wat ons verwelkom het was baie vriendelik en ons kon haar raad vra oor enige iets. Sy was selfs bereid om 'n stappie verder te gaan en vir die groep van ons aandete te maak, selfs al is dit nie eers deel van hulle besigheid nie. Ek sal verseker weer daar gaan bly in die vervolg.

Suzette F - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette F

Rus in die bos.

Ons het een aand oornag op pad terug Pretoria toe. Gunyatoo Trout Farm was 'n wonderlike keuse. Die huis waarin ons gebly het is baie volledig toegerus met selfs warmsakke, verwarmer, kaggel, marshmallows en sjokolade. Ons sal dit beslis aanbeveel en met ons volgende stop sal ons die ontbyt bespreek.

Rensche D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rensche D

Lekker en rustig.

Ons het in die Fishermans Cottage gebly en dit is sonder krag, maar baie gemaklik. Ons sal wel aanbeveel dat hulle die breekware vervang omdat dit 'chipped' is en dat hulle 'n nuwe tafeldoek kry vir binnekant aangesien die een wat daar was vreeslik gevlek is. Andersins is dit heerlik gewees om eenkant te wees. Daar was genoeg vuurmaakhout, die donkie is betyds warm gewees en maak baie warm water. Die buitestort is heerlik, selfs in die winter toe ons daar was. Die kinders het dit geniet om die bospaadjies te loop en die stroompies te kyk en vry te wees.

Brunhilde O - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brunhilde O

We rented the loghouse and it was beautiful.

We had a very nice stay. Loved the house and we will think of it with warm memories. Nice people, nice place.

Sanders S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanders S

Fantastic quiet.

Environment right in the bush.

Hennie S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie S

Baie lekker gekuier met baie vriendelike eienaars.

Sal weer 'n besoek maak om die area verder te verken.

Eugene P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene P

'n Wegbreek duisend!

Kos en gasvryheid onverbeterlik, maar kan doen met lugversorging of 'n waaier en 'n haardroër.

Rialine V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialine V

Ons het dit terdeë geniet en sal beslis weer daar gaan oorbly!

Fishermans Cottage is ten volle toegerus met alles wat nodig is. Die pad af tot by die kothuis was bietjie rof vir gewone karre, maar hoër SUV-voertuie het geen probleem. Die atmosfeer is fantasties en dit is lekker ver van ander besoekers se loerende ogies en ore. Lekker privaat!

Jaco V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

'n Baie aangename en rustige atmosfeer.

Ons het ons naweek terdeë geniet. Die kaggels het altyd gebrand en daar is nie 'n tekort aan vuurmaakhout nie. Die eienaars (Debbie en Bob) het ons tuis laat voel en het uit hulle pad gegaan om ons behoeftes te bevredig.

Nicole J - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole J

Great

See the stars below:

Eunice V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice V

Heerlik ontspan.

Heerlik ontspan in die natuur! Eienares was so gasvry en baie vriendelik.

Claire G - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire G

Peaceful spot.

We had an overnight stay in May. We were accommodated in the small thatch cottage which was very tastefully decorated and most comfortable. Beautiful view and most tranquil.

Xander V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xander V

Die eienaars het ons soos familie laat voel; sal weer gaan met die eerste kans wat ons kry.

Die kamers is goed toegerus met 'n gesellige kaggel in ons kamer. Die eienaars was werklik baie goed vir ons en ek was half hartseer toe ons moes ry. Die area is sprokiesmooi en is geleë binne in 'n denneplantasie. Sal dit werklik vir natuurliefhebbers aanbeveel!

Martin D - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin D

Fanastic!!!

Thank you for the most wonderful stay. Our honeymoon started with you and we would definitely come back again, at some point in the future!

Shane B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shane B

'n Baie lekker stil plek met 'n brijlante gasheer en -vrou.

Huislike omgewing: skoon en gemaklik.

Herman V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman V

Ons het verskriklik lekker gebly!

Ons het baie lekker voor die kaggel gesit en gekuier in die aand, en die kinders was mal oor die groot grasperk waar hulle kon speel.

Hein P - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hein P

Lekker gerus en forel gevang.

Geriewe puik!

Hartmut D - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hartmut D

Die lekkerste kos ooit!

Vyfgang-aandetes is ingesluit by die tariewe.

Elmarie N - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie N

'n Rustige plaasomgewing en vriendelike mense.

Die enigste kritiek is dat die visvanggeleenthede nie is soos geadverteer nie, andersins het ons die naweek baie geniet. Sal weer daarheen gaan!

Tania W - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania W

Fantastic

We were very happy with the accomodation.

Johanna V - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna V

Nice venue, very secluded and quiet.

We had a nice stay. We were only disappointed about not being able to go to the caves which were situated on the farm, as there was no tour guide available; also horse riding trails are not on the farm but located in Sabie. Fishing was good and placed was very pleasant to stay in. Dirt road was a bit of a put off.

Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gunyatoo Trout Lodge, Rhenosterhoek-vallei, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7589781aef1b78934045853fff1e840f8402de1461b54c751d68f8a3450e499ccd279e931f20a36f186256bcdc61e942f5bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 Gunyatoo Trout Lodge Rhenosterhoek Valley 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.20461110332 30.67535161972

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang