Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gunyatoo Trout Farm and Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Debbie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie vriendelike diens en baie behulpsaam, rustig, ontspannend. Ons het verskriklik lekker gebly in die eco love shack. Die span is fantasties. Hulle is baie vriendelik, en laat jou tuis voel! Baie gehelp met idees vir wat om te doen in die area (tips & tricks). Ons het aandete bespreek en dit was vrek lekker! Defnitief 'n moet proe! Ons sal definitief weer hier bespreek . Aan die span - julle is tops!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
DD
Gunyatoo Trout Farm and Lodge
Thank you. It's always good to hear that guests enjoyed their stay. I hope the memories will keep you smiling. Take care. Debs Gunyatoo Trout

Calvin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Absolutely wonderful experience. Absolutely lovely setting. Quiet, peaceful, clean and perfect spot to simply escape the hustle and bustle of everyday life. Hosts are lovely and easy to deal with as well. Very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette M
Kort verblyf
5.0
Des 2023

A wonderful experience and a wonder. We enjoyed our stay at Gunyatoo Trout Farm and Lodge. The place is absolutely beautiful and functional. It had everything we needed and more. Everything has been carefully considered to make it work for families, small groups, and larger groups. The rooms are spacious and very neat, and the entertainment space has all you need for entertainment. The views are amazing, and the hosts are absolutely wonderful. Did I also mention that it comes with cleaning services, which made our stay even more wonderful without having to worry about dishes for 20 people? I recommend Gunyatoo Trout Farm and Lodge to anyone wanting to experience nature and disconnect from the city noise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolanda H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Baie lekker - voel of jy in jou eie wêreld is. Afgesien van die feit dat die Stargazer nie krag het nie, het ons dit nie eens regtig agtergekom nie. Die donkie (vir die warm water) werk goed. Sou voorstel dat meer hout voorsien word vir die donkie. Verder baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanné B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Rus vir die siel in die natuurskoon. Ons het baie lekker gebly in die Eco love shack. Skoon vergeet daar is iets soos load shedding en elke aand snoesig voor die kaggel gesit. Dit laat jou vergeet van die realiteite en laat jou rustig ontspan. Ons het so lekker gebly dat ons ons verblyf verleng het met 'n halwe week. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Hulle ken die omgewing en gee goeie wenke oor aktiwiteite om te doen in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
DD
Gunyatoo Trout Farm and Lodge
Thank you. May the memories keep you smiling. Take care and stay safe.

Eric R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2023

Baie mooi plek. Baie "lekke" plek, baie netjies en mooi. Vriendelike mense en waarde vir geld. Genoegsame plek vir 'n gesin van 4 tot 6.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

David D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2023

Just a resting place. Nothing much to do, just sleep and see the bush.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan K
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Des 2023

Perfek as jy off the grid wou bly maar nie vir ons nie. Ons gesin sal dit nie noodwendig aanbeveel nie omdat dit off the grid was. Ons sou graag 'n ingeligte keuse wou hê om te besluit of ons off the grid wou bly. Warm water d.m.v. donkie stook. Geen elektrisiteit. Oukersaand slegs kampligte. Onderste 2 beddens kort aandag. Matrasse moet vervang word. Eienaars was ongelooflik vriendelik en behulpsaam.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Klarinda S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2022

Naby aan natuur. Was baie lekker. Die weer het nie lekker saamgespeel nie, maar ons het dit steeds baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanell S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Wonderlike uitsig. Ons kon ontspan met dié mooiste uitsig, netjiese verblyf en rustige atmosfeer. Perfekte wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

DD Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gunyatoo Trout Lodge, Rhenosterhoek-vallei, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7589781aef1b78934045853fff1e840f8402de1461b54c751d68f8a3450e499ccd279e931f20a36f186256bcdc61e942f5bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 Gunyatoo Trout Lodge Rhenosterhoek Valley 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.20461110332 30.67535161972

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang