Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gustav se Huis @ Boskloof Swemgat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boskloof-weg, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 700 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Gustav se Huis @ Boskloof Swemgat is 10 km vanaf Clanwilliam in die Boskloofvallei geleë wat aan die Sederberge grens. Die Jan Disselsrivier vloei deur die vallei en die plaas is vernoem na 'n rotspoel genaamd "Swemgat".

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 'n badkamer en 'n aparte toilet. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort en 'n wasbak.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Dit lei na die sitarea met sitplek en 'n kaggel.

Buite is daar 'n stoep met 'n piekniektafel en ingeboude braai, asook 'n uitsig oor die natuur.

Daar is hout en tuisgemaakte produkte te koop by die kiosk. Gaste kan swem, visvang, bergfietsry en voetslaan. Daar is plaasdiere en kinders kan in die rivier met tjoeps speel. Daar is ongeveer 'n duisend bome en die verblyf strek oor 11 hektaar, dus is daar ook baie voëls.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 377

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Boskloof-weg, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gustav se Huis @ Boskloof Swemgat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 700
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 700
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boskloof-weg, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1550dd0d647dd3c7fc2451fd59b01c48528f20797fcfca05b9f521021b768474d4a7971f6d1674827a3924922e14d4313a42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 700 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 Boskloof Road Boskloof 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.2076 18.97542

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang