Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

GV Guestlodge

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tanya Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 10 maande

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir GV Guestlodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hein R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein R

Baie lekker en rustig. Uitstekende fasiliteite, rustig en veilig op die plaas.

Baie lekker gebly met uitstekende gaste en baie gasvrye passievolle eienaars. Sal weer daar bly.

Jaco B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Waarde vir geld - koop skaap!

Baie dankie vir jul gasvryheid en pragtige kothuis. Dit was stylvol en skoon. Karoo gasvryheid op sy beste!

Suzanne S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne S

Die perfekte 'halfway stop' tussen die Tuinroete en Johannesburg!

Ons het baie lekker by die akkommodasie gebly en gaan van nou af elke keer daar stop oppad Kaap toe. Die stilte en die helder sterre van die Karoo maak dit die 'ultimate stop-over'!

Karien J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien J

Vriendelik, gerieflik, mooi en skoon.

Vriendelike gasvrou. Pragtige, skoon verblyf.

Barbara K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara K

Hier kuier mense lekker!

Heerlik gekuier op hierdie plek! Die plek is goed toegerus. Sal vir seker weer hier kom bly. Dankie vir julle gasvryheid!

Pete H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pete H

A peaceful spot. Friendly hosts. Clean, comfortable accommodation.

Enjoyed the peacefulness of the Karoo. The unit is modern, clean, and comfortable. Friendly hosts. Just lacked the final little touches of soap at the basin and in the shower, and enough tea bags for afternoon and morning tea. A few rusks or biscuits always add a special touch.

Arno L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arno L

Baie stil, netjies en gasvry.

Heel gerieflik en ruim.

Jan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Puik.

Die mense was baie vriendelik en ons het baie lekker gebly.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R401, Zeevenfontynen Plaas, erfdeel 18, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA705692fac248a289b96cec2d1d4992a239c67166cd034f16e40f2f64071138759a69011ef30f6fbba81c3699dc3cdd34be06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 R401 Zeevenfontynen Farm, Portion 18 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.733400752229 25.303066898198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang