Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gypsy Guest House Clarens

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbestraat 101, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R730 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gypsy Guest House Clarens bied 'n eklektiese, rustige plek om te bly waar paartjies die uiteindelike romantiese, plattelandse wegbreek kan geniet. 'n Plek waar onstuimige kleur, eiesinnigheid en kreatiwiteit volop is. Clarens is 'n klein dorpie wat in die voorheuwels van die Malutiberge geleë is en is veral bekend vir sy galerye, skilderagtige uitsigte, staproetes en museums.

Verblyf bestaan uit 4 aparte, luukse selfsorg-eenhede; Jade, Magenta, Onyx en Topaas, wat perfek is vir paartjies. Magenta en Topaas kan gekombineer word as 'n uitstekende eenheid vir 4 mense. Elke kamer, selfs die en suite-badkamers, is individueel versier in die rykste juweelkleure. Die manjifieke beddens is toegerus met die beste gehalte, kraakvars wit katoenlinne, knus donsduvets, elektriese komberse, handgemaakte strooisels en eienaardige kussings. Elke kamer het 'n volledig toegeruste selfsorgkombuis, behalwe Magenta wat net 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe het. Die kamers word volledig gediens.

Die natuur word in elke vertrek genooi, deur die deure wat uit die slaapkamers oopmaak na die skaduryke boomtuin. Die privaat patio's is perfek om te ontspan en die rus en vrede te geniet. Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, WiFi, 'n tuin, 'n vuurput en veilige parkeerplek in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Marelien C
5.0
Soos 'n droom. Fantastic. Awesome onder die bome, voëltjies wat sing. Heerlike bed en stort. Al lê jy op jou bed, is jy by die natuur. Sal enige tyd w...
Sien meer
Jan 2025
Marthinus J
Besigheidsreis
5.0
Die dekor pas uitstekend by die tema en die ontvangs was baie vriendelik en professioneel. 'n Baie aangename ervaring, dankie!
Nov 2024
Michelle C
Besigheidsreis
5.0
Wonderful. Wonderful stay in the Jade room, the fireplace was most welcome with the cold weather. Would most certainly recommend and re...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Ryan J
Saam met lewensmaat
5.0
Picturesque gardens with some lovely rooms and all the amenities you need. Shane was an awesome host, checking in we were all good and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Zelda R
Saam met lewensmaat
5.0
Oulike plekkie, hou van die kleurvolle tema. Oulike plekkie, hou van die kleurvolle tema, eienaar was baie behulpsaam.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 167

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Malherbestraat 101, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Gypsy Guest House Clarens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 730
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbestraat 101, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8285743b4c2d7430f3c7067def162bd4163b9172d46f7c0fd79e93cd648454ce30256c007955ed1a129e205a407f4f525879?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 83 5 1 5 101 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.518693821544 28.415597262566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang