Gypsy Onyx
Kry 30% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malherbestraat 101, Clarens, 9707, Vrystaat
-
Vanaf
R2 200R1 540 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Gypsy Onyx bied 'n rustige blyplek op 'n gedeelde perseel waar paartjies die beste plattelandse wegbreek kan geniet. Clarens is 'n klein dorpie wat in die voorheuwels van die Malutiberge geleë is en is veral bekend vir sy galerye, skilderagtige uitsigte, staproetes en museums.
Gypsy Onyx is 'n eklektiese toevlugsoord wat luukse met artistieke ontwerp kombineer en dis ideaal vir 2 paartjies. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.
Die groot oopplan-kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die etenstafel in die kombuis het sitplek vir 6, en die sitarea het 'n kaggel.
Onyx het 'n privaat stoep en tuin waar gaste kan terugsit, ontspan en die lieflike uitsig kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Sandy Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 150
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Malherbestraat 101, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malherbestraat 101, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang